Dinamika Finansiële Dienste

Dinamika Finansiële Dienste Dinamika stel sy kliënte en personeel in staat om met gemoedsrus 'n onseker finansiële toekoms binne te gaan.

Vir kliënte wat waarde heg aan vertroue, langtermyn‑verhoudings en finansiële opvoeding, bied Dinamika ’n unieke alternatief teenoor ander mpy'e

09/09/2026

Frank Rautenbach en Adriaan Smit van Dinamika Finansiële Dienste gesels oor lewensdekking (lewensversekering) en hoe dit jou geliefdes affekteer - om jou waardevolste bate te beskerm.

Vir nog geldraad kyk elke Saterdag om 17:00 na op (DStv-kanaal 147).

Heruitsendings: Dinsdae om 22:00 | Woensdae om 20:00.

💙 Gesels vandag met jou familie oor môre. 💙Een van die grootste geskenke wat jy vir jou geliefdes kan gee, is duidelikhe...
09/09/2026

💙 Gesels vandag met jou familie oor môre. 💙

Een van die grootste geskenke wat jy vir jou geliefdes kan gee, is duidelikheid oor jou toekomsplanne.

Neem tyd om saam met jou familie te gesels oor: ✔️ Jou finansiële doelwitte
✔️ Jou beleggings en versekering
✔️ Jou testament en boedelbeplanning
✔️ Wie verantwoordelik is vir watter besluite indien iets onverwags sou gebeur

Hierdie gesprekke skep nie net gemoedsrus nie, maar voorkom ook onsekerheid en onnodige spanning wanneer dit die nodigste is.

As jy onseker is waar om te begin, Dinamika Finansiële Dienste is hier om jou en jou familie professioneel te begelei. Ons help jou om 'n plan op te stel wat jou geliefdes beskerm en jou wense duidelik uiteensit.

📲 WhatsApp ons: 064 508 5882
🌐 Besoek ons webtuiste: www.dinamika.co.za

Beplan vandag vir môre – want gemoedsrus is die beste nalatenskap wat jy kan agterlaat. 💙

Sleutelredes vir kliënte om Dinamika BCI bestuurde fondse te oorweeg.Ondersteuningsdienste aan deelnemende finansiële ad...
08/09/2026

Sleutelredes vir kliënte om Dinamika BCI bestuurde fondse te oorweeg.

Ondersteuningsdienste aan deelnemende finansiële adviseurs

Vir meer inligting besoek ons webtuiste

www.dinamika.co.za

💙    Beskerm jou waardevolste bateWat gebeur indien ’n ernstige siekte of ongeskiktheid jou vermoë om ’n inkomste te ver...
07/09/2026

💙

Beskerm jou waardevolste bate

Wat gebeur indien ’n ernstige siekte of ongeskiktheid jou vermoë om ’n inkomste te verdien, onverwags beïnvloed?

🛡️ Kritieke-siektedekking kan finansiële ondersteuning bied wanneer jy met ’n ernstige siekte gekonfronteer word.
🛡️ Ongeskiktheidsdekking kan help om jou inkomste en finansiële toekoms te beskerm indien jy nie meer kan werk nie.

Moenie wag vir ’n onverwagte gebeurtenis voordat jy oor jou beskerming begin dink nie. Beplan vooruit en gee jouself en jou gesin gemoedsrus.

📞 Kontak Dinamika Finansiële Dienste: 086 184 6644
📲 WhatsApp: 064 508 5882
🌐 www.dinamika.co.za

Jou vermoë om te werk is jou bate. Beskerm dit. 💙

07/09/2026

𝗘𝗴𝘀𝗸𝗲𝗶𝗱𝗶𝗻𝗴: 𝗪𝗮𝘁 𝗴𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿 𝗺𝗲𝘁 𝗷𝗼𝘂 𝗴𝗲𝗹𝗱? 💍

ʼn Egskeiding verdeel nie net wat julle vandag besit nie.
In dié video verduidelik Armand Olivier van Dinamika Finansiële Dienste waarom dit belangrik is om tydens ʼn egskeiding verder te kyk as bloot wie wat kry.

👉 Ontdek watter finansiële vrae jy behoort te vra voordat besluite geneem word wat jou toekoms kan beïnvloed.

Besoek www.dinamika.co.za vir meer inligting.

05/09/2026

Frank Rautenbach en Adriaan Smit van Dinamika Finansiële Dienste gesels oor hoe dekking vir kritieke siekte en ongeskiktheidsdekking jou vermoë om te werk - jou waardevolste bate te beskerm.

Vir nog geldraad kyk elke Saterdag om 17:00 na op VIA (DStv-kanaal 147).

Heruitsendings: Dinsdae om 22:00 | Woensdae om 20:00.

Bly op hoogte van die nuutste finansiële wenke, beleggingsinsigte en belangrike nuus van Dinamika Finansiële Dienste.👉 L...
04/09/2026

Bly op hoogte van die nuutste finansiële wenke, beleggingsinsigte en belangrike nuus van Dinamika Finansiële Dienste.

👉 Like, Follow en Share ons blad en help ons om meer mense te bereik wat waardevolle finansiële advies nodig het.

🌐 Besoek ons webtuiste vir meer inligting en kontak besonderhede:
www.dinamika.co.za

BESOEK ONS WEBTUISTE - www.dinamika.co.zaWat ons doenDinamika Finansiële Dienste (Edms) Bpk is ‘n Finansiële Dienste Raa...
03/09/2026

BESOEK ONS WEBTUISTE - www.dinamika.co.za

Wat ons doen

Dinamika Finansiële Dienste (Edms) Bpk is ‘n Finansiële Dienste Raad (FDR) goedgekeurde en geregistreerde Finansiële Dienste Verskaffer. Ons verskaf advies en Tussenganger dienste aan ons kliënte namens verskeie FDR goedgekeurde en geregistreerde Produk Verskaffers, insluitende advies oor Dinamika Fonds Bestuurders (Edms) Bpk se bestuurde beleggings opsies.

Dinamika dra sy kliënte se gemoedsrus op die hart!

Ons lewe tans in die mees onsekere finansiële tyd sedert die dertigerjare van die vorige eeu. Ons besef dat ons kliënte baie bekommerd kan wees oor hul finansiële posisie, veral dié persone wat afgetree is, óf baie na aan aftrede is. Dinamika poog dus om sy kliënte in staat te stel om met gemoedsrus die onsekere finansiële toekoms binne te gaan. Dinamika verskaf ‘n ovattende diens aan kliënte en wil verseker dat die negatiewe wêreld ekonomie so min as moontlik impak op kliënte se finansiële status sal hê.

Dinamika verskaf ‘n eenstopdiens sodat dat kliënte se naasbestaandes nie onnodige bekommernisse by afsterwe sou hê nie.

🔑 Sleutelredes om Dinamika BCI Bestuurde Fondse te Oorweeg – KosteEen van die belangrikste faktore in beleggings is kost...
02/09/2026

🔑 Sleutelredes om Dinamika BCI Bestuurde Fondse te Oorweeg – Koste

Een van die belangrikste faktore in beleggings is kostebestuursdoeltreffendheid. Dinamika BCI bestuurde fondse fokus daarop om doeltreffende koste te handhaaf, sodat jou belegging maksimum groei- en opbrengspotensiaal kan hê.

By Dinamika kry jy:
✔️ Deursigtige koste
✔️ Geskikte beleggingsopsies vir jou profiel
✔️ Langtermynwaarde en stabiliteit

Vir meer inligting besoek ons webtuiste:
🔗 www.dinamika.co.za

📻🌅 Skakel vroegoggend in saam met Armand! 🌅📻Armand van Dinamika is vroegoggende om 06:35 op Kragbron FM.Begin jou dag me...
01/09/2026

📻🌅 Skakel vroegoggend in saam met Armand! 🌅📻

Armand van Dinamika is vroegoggende om 06:35 op Kragbron FM.

Begin jou dag met waardevolle finansiële insigte oor beleggings, boedelbeplanning en versekering — praktiese raad wat saak maak. 💼📊

Moenie dit misloop nie!

Address

Benoni
1512

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Telephone

+27861846644

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dinamika Finansiële Dienste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share