MMR Finansiële Dienste

MMR Finansiële Dienste Goedgekeurde Finansiële Diensteverskaffer Fsp 12017. Vir enige finansiële raad oor mediese administrasie of gap covers.

Kom sien ons vir die beste gehalte dienste.

Moeg vir mediese admin? 😬Tussen oproepe, wagtye en papierwerk kan mediese admin vinnig jou energie tap.MMR help deur die...
02/03/2026

Moeg vir mediese admin? 😬

Tussen oproepe, wagtye en papierwerk kan mediese admin vinnig jou energie tap.
MMR help deur die administrasie namens jou te hanteer, sodat die proses vinniger en gladder verloop.

📣 Slim vrae kry slim antwoorde, kontak ons gerus.
📞 027 213 3043
📧 [email protected]
🖱 www.makelaars.co.za



’n Mediese fonds hoef nie verwarrend te wees nie. 🏥MMR help jou om die regte fonds en opsie te kies,en seker te maak jy ...
27/02/2026

’n Mediese fonds hoef nie verwarrend te wees nie. 🏥

MMR help jou om die regte fonds en opsie te kies,
en seker te maak jy verstaan wat jou dekking insluit.

📣 Slim vrae kry slim antwoorde, kontak ons gerus.
📞 027 213 3043
📧 [email protected]
🖱 www.makelaars.co.za



Saamvatfondse help om jou belegging te versprei en beskerm, sonder dat jy alles self hoef te bestuur.MMR help jou om die...
25/02/2026

Saamvatfondse help om jou belegging te versprei en beskerm, sonder dat jy alles self hoef te bestuur.

MMR help jou om die regte opsie te kies,
volgens jou doelwitte en tydlyn.

📣 Slim vrae kry slim antwoorde, kontak ons gerus.
📞 027 213 3043
📧 [email protected]
🖱 www.makelaars.co.za



By MMR help ons jou om die regte korttermynversekering te kies, duidelik, prakties en sonder onnodige kompleksiteit.As d...
23/02/2026

By MMR help ons jou om die regte korttermynversekering te kies, duidelik, prakties en sonder onnodige kompleksiteit.

As dienskantoor van SFP Wealth bied ons raad en oplossings vir ’n wye reeks versekeringsbehoeftes.

📣 Slim vrae kry slim antwoorde, kontak ons gerus.
📞 027 213 3043
📧 [email protected]
🖱 www.makelaars.co.za



By MMR help ons jou om jou finansiële lewensplanduidelik en prakties uit te werk.As kliëntedienskantoor van SFP Wealth b...
20/02/2026

By MMR help ons jou om jou finansiële lewensplan
duidelik en prakties uit te werk.

As kliëntedienskantoor van SFP Wealth bied ons onafhanklike raad
wat by jou omstandighede pas.

📣 Slim vrae kry slim antwoorde, kontak ons gerus.
📞 027 213 3043
📧 [email protected]
🖱 www.makelaars.co.za



MMR help werkgewers om werknemersvoordele aan te bied wat pas by hul besigheid en span. 🤝 Ons adviseurs help met:🧩 Pensi...
18/02/2026

MMR help werkgewers om werknemersvoordele aan te bied wat pas by hul besigheid en span. 🤝

Ons adviseurs help met:
🧩 Pensioen- en voorsorgfondse
🧩 Ongeskiktheids- en lewensdekking
🧩 Spaarplanne en annuïteite
🧩 Begrafnisdekking
Ons werk saam met geakkrediteerde verskaffers
en help jou om die regte opsies vir jou werknemers te kies.

📣 Slim vrae kry slim antwoorde, kontak ons gerus.
📞 027 213 3043
📧 [email protected]
🖱 www.makelaars.co.za



MMR bied ’n spesiale aanbod op begrafnisdekking vir bestaande mediesefonds- en korttermyn-kliënte.R15 000 begrafnisdekki...
16/02/2026

MMR bied ’n spesiale aanbod op begrafnisdekking vir bestaande mediesefonds- en korttermyn-kliënte.

R15 000 begrafnisdekking vanaf R85 per maand,
geen wagperiode vir kwalifiserende lede.
Dekking is beskikbaar vir:
👨‍👩‍👧‍👦 Families en enkelpersone (18–64 jaar).
👵 Persone 65 jaar en ouer (kontak ons vir meer inligting).

📣 Slim vrae kry slim antwoorde, kontak ons gerus.
📞 027 213 3043
📧 [email protected]
🖱 www.makelaars.co.za



’n Huisverband is die lening wat jy gebruik om ’n huis te koop. Dit klink ingewikkeld, maar dit hoef nie te wees nie.Ons...
13/02/2026

’n Huisverband is die lening wat jy gebruik om ’n huis te koop. Dit klink ingewikkeld, maar dit hoef nie te wees nie.

Ons verduidelik elke stap, help met die papierwerk
en maak seker jy verstaan wat jy onderteken.
Jy hoef nie alleen deur die proses te gaan nie.

📣 Slim vrae kry slim antwoorde, kontak ons gerus.
📞 027 213 3043
📧 [email protected]
🖱 www.makelaars.co.za



Mediese admin kan vinnig oorweldigend raak, veral wanneer jy reeds genoeg het om oor te d**k. 🗂️By MMR help ons om dinge...
11/02/2026

Mediese admin kan vinnig oorweldigend raak, veral wanneer jy reeds genoeg het om oor te d**k. 🗂️

By MMR help ons om dinge vir jou makliker te maak,
deur die opvolg en beplanning namens jou te hanteer.
Dit beteken korter wagperiodes, minder verwarring
en meer tyd vir wat regtig saak maak.

📣 Slim vrae kry slim antwoorde, kontak ons gerus.
📞 027 213 3043
📧 [email protected]
🖱 www.makelaars.co.za



Niemand word soggens wakker en d**k iets slegs gaan vandag gebeur nie,                                               maa...
09/02/2026

Niemand word soggens wakker en d**k iets slegs gaan vandag gebeur nie, maar soms gebeur dit wel.

Mediese versekering is daar vir daai oomblikke,
wanneer iets onverwags gebeur en jy ekstra hulp nodig het.
MMR help jou om te kyk of dit vir jou sin maak.

📣 Slim vrae kry slim antwoorde, kontak ons gerus.
📞 027 213 3043
📧 [email protected]
🖱 www.makelaars.co.za

Soms betaal jou mediese fonds nie die volle hospitaalrekening nie en dis waar gapingsdekking help.MMR help jou om die re...
08/02/2026

Soms betaal jou mediese fonds nie die volle hospitaalrekening nie en dis waar gapingsdekking help.

MMR help jou om die regte gapingsdekking te kies
sodat dit jou mediese fonds sinvol aanvul.

📣 Slim vrae kry slim antwoorde, kontak ons gerus.
📞 027 213 3043
📧 [email protected]
🖱 www.makelaars.co.za



Address

32 Matzikama Street
Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MMR Finansiële Dienste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to MMR Finansiële Dienste:

Share