Pierregadvies

Pierregadvies Estate planning, financial planning according to life stages based on more than 25 years in the financial sector.

23/02/2025

Al ooit 'n Boedelontleding en beplaning laat doen ? Moenie omkant gevang word deur gebrekkige testamente en boedels wat nie likied is nie.

30/10/2021

Het jy op datum testament en hoe likied is jou boedel ?

24/10/2020

Wanneer laas is jou testament hersien en likiditeitsbeplanning van jou boedel gedoen ?

13/03/2020

Uit beleggingsoogpunt is dit in huidige onstabiele markte verstand tyd en nie hart tyd. Maw moenie nou emosionele besluite neem nie, die beleggingsbeginsel geld steeds - wat afgaan moet in toekoms weer styg.

Wanneer laas is jou testament hersien en hoe lyk likiditeit van jou boedel ?
05/07/2019

Wanneer laas is jou testament hersien en hoe lyk likiditeit van jou boedel ?

23/04/2019

Beroertes onder jonger mense is aan die toeneem. Twee uit 5 mense bo die ouderdom van 40 jaar ly aan hartsiekte, hoe bloeddruk of het kanker. Maak nou werk daarvan om uit te vind oor kritiekesiekte dekking. Bogenoemde siektes kan mens finansieel breek indien jy dit oorleef.

19/02/2019

Voorsiening maak vir aftrede is nie 'n opsie nie, dit is 'n moet ! Hoe vroeer hoe beter, mask nie saak hoe mens voel oor die land of wat doemprofete se nie. Wanneer mens op daardie ouderdom kom en moet van ander afhanklik wees word jou menswaardigheid aangetas en is dit te laat. Ek sien te veel sulke gevalle vandag. Al neem mens 'n annuiteit uit wat net groot genieg sal wees om jou mediesefonds na aftrede te betaal, sal dit al baie help. Dit is ook nou 'n goeie "tool" om te gebruik vir belastingverligting.

04/01/2019

Indien jy jonger as 50 jaar is en nie tans kritiekesiektedekking het nie, moet jy dit ernstig oorweeg. Dit maak ook voorsiening om met diagnose van o.a. Alzheimers en Parkinsons jou uit te betaal.Meer as 70 ernstige siektes word gedek en jy kan vir elkeen eis indien dit nie met mekaar verband hou nie.

01/01/2019

Sal jou geliefdes versorg wees indien jy nie 2019 oorleef ? Dit geld vir wederhelftes ook. Het jy 'n op datum testament wat die versorging van jou familie reg aanspreek ? Mask dit in hierdie jaar prioriteit.

Finansiele beplanning gaan oor voorsiening te maak  vir jouself met aftrede, groot siektes oor jou pad kom, voorsiening ...
22/12/2018

Finansiele beplanning gaan oor voorsiening te maak vir jouself met aftrede, groot siektes oor jou pad kom, voorsiening vir jou geliefdes en daljmk ook familie. Maak dit prioriteit in 2019.

27/01/2018

Deur op te hou rook spaar mens dubbeld. Die koste van jou si*****te plus besparing van ongeveer 50% pm op jou lewensversekering premies, as nie-roker. Doen bietjie daardie dom ? Dit is nou bo en behalwe om gesonder te leef !

27/01/2018

Ek het weer die nuwejaar tot die besef gekom hoe verkeerd mense se finansiele prioriteite is. Te midde van politieke en omgewings onstabiliteit kla baie dat daar nie fondse is om doelgerig voorsiening te maak vir oudag nie. Maar dit : rook, hou gereeld groot vakansie, onnodige duur geskenke aan kinders, finansier voertuie oor 60 maande en langer en so' kan ek aangaan. Ouer mense trek selfs van hul aftreegeld om vir kinders en of kleinkinders te help om voertuig te koop ! Twee voorbeelde die afgelope week waar persone met doelgeigte wysigings aan hul lewenswyse tussen R 4 000 - R 5 0000 beskikbaar kan he om te spaar. Mne & mev, dit is nie moeilike tye wat jou aftrede uitstel nie, dit is jou eie finansiele dissipline of nie ?

Address

11 Middlestreet
Vredendal
8160

Telephone

+27272134527

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pierregadvies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share