02/06/2026
🩺 Kritieke siekte vra nie vir ’n afspraak nie...
Een dag beplan jy jou volgende vakansie, die volgende dag beplan jy mediese rekeninge. 😅
Dis hoekom kritieke siekte dekking so belangrik is – want wanneer die lewe besluit om ’n onverwagte draai te maak, wil jy eerder fokus op herstel as op jou bankbalans.
Jou motor het versekering. Jou huis het versekering. Maar het jou gesondheid ’n plan B? 🤔
Kom gesels gerus met my oor kritieke siekte dekking. Dis dalk nie die lekkerste gesprek nie, maar dit kan een van die slimstes wees!
[email protected]
027 213 3043
FSP 41158