24/06/2026
Ek kan nie meer my premie op my Doodsdekking bekostig nie. OF
Die kwotasie by Mpy X is baie goedkoper as die premie wat jy my gekwoteer het!
Waarom? Watse rol speel verskillende Premie patrone? Wat is verpligte verhogings en Vrywillige verhogings?
Die tabel in die video word onder "comments" geplaas.
Kontak besonderhede:
Slegs w.app: 083 5538 042
Skakelbord vir Mosselbaai en Rustenburg kntre:
014 594 2056
Eposse: Leandi. [email protected]
Monique, [email protected]