Avok Financial Services

Avok Financial Services MEDUIM- AND SHORT TERM LOANS We provide loans on meduim and short terms. Terms and conditions apply. Fax your:
1. Latest Payslip
2. A 3 months bankstatement
3.

Contact Details
4. Prove Of Address

SASSA PENSIONARS WELCOME! FAX/ TEL: 0233471631

27/11/2024

It is on, Checkers en al die plekke is van more al 6am oop vir specials. Doen julle Xmas shopping met n lening van Finansiele Dienste

Ons is oop Vrydag
05/08/2024

Ons is oop Vrydag

Congratulations!!! Winners of our Monthly Meat Hampers are.....
08/05/2024

Congratulations!!! Winners of our Monthly Meat Hampers are.....

Baie geluk aan ons Vleis Hamper Wenners
05/04/2024

Baie geluk aan ons Vleis Hamper Wenners

WE ARE OPEN!!! Let us help you through a LONG WEEKEND!
29/03/2024

WE ARE OPEN!!! Let us help you through a LONG WEEKEND!

Baie geluk aan ons wenners van die Valentysdag etes by   en  , hoop julle geniet dit en kon julle geliefdes bederf. (pho...
16/02/2024

Baie geluk aan ons wenners van die Valentysdag etes by en , hoop julle geniet dit en kon julle geliefdes bederf. (photos is laat, wenners het pryse darem betyds gekry)

Ons is in Afwagting om die wenners aan te kondig!!!! Hier is die wenner solank van Robertson Four Cousins Restaurant!! B...
14/02/2024

Ons is in Afwagting om die wenners aan te kondig!!!! Hier is die wenner solank van Robertson Four Cousins Restaurant!! Baie geluk en HAPPY VALENTINES DAY!!

Wil jy iemand bedref die Valentynsdag?Wel, as jy n klient is by Avok Financial Services dan kan jy net moontlik 1 van 4 ...
02/02/2024

Wil jy iemand bedref die Valentynsdag?
Wel, as jy n klient is by Avok Financial Services dan kan jy net moontlik 1 van 4 gelukkigge wenners wees wat n R800 se ete voucher kan wen!

VEREISTES:
1. Jy moet n klient van Avok wees – (By enige van ons 3 takke)
2. Jy moet n oop aktiewe lening he – maw jou lening moet nog n balans op he en nie aggterstallig wees nie.
3. Die bedrag geleen en hoe lank terug dit was maak nie saak nie 😊
4. Jy moet toestemming gee vir ‘n foto plasing op Facebook & op Worcester FM.

VOUCHERS WAARDE R800 ELK BY:

1. FOUR Cousins Restaurant– ROBERTSON, GELDIG TOT 1 FEB 2025
2. Ou Stokery Restaurant – RAWSONVILLE, GELDIG TOT 1 APRIL 2024
3. TWEE BY GRILL – WORCESTER, GEEN VERVAL DATUM

TERME & VOORWAARDES
1. Die Voucher kan nie gebruik word vir die aankope van drank nie en moet gebruik word vir kos.
2. Die Voucher kan nie geruil word vir kontant nie.

Avok kliente – may the odds be in your favor!!

Wenners wenners wenners, Wenners wil ons wees. Die wenners van die afgelope 2 maande van ons Maandelikse Korttermyn vlei...
29/01/2024

Wenners wenners wenners, Wenners wil ons wees. Die wenners van die afgelope 2 maande van ons Maandelikse Korttermyn vleis hamper kompitisie!!!! Baie geluk!!

Address

64 Adderley Street
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 11:00

Telephone

+27233471631

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Avok Financial Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Avok Financial Services:

Share