Hermitage Advies Groep

Hermitage Advies Groep As goedgekeurde finansiële diensteverskaffer streef Hermitage Advies Groep daarna om produkte van uitsonderlike gehalte aan ons kliënte beskikbaar te stel.

DERTIG JAAR
01/05/2026

DERTIG JAAR

09/12/2025
Makelaars Assistent Pos - KorttermynversekeringTersiêre vereistes:- Ervaring in die versekerings-industrie - Tweetalig i...
27/08/2025

Makelaars Assistent Pos - Korttermynversekering

Tersiêre vereistes:
- Ervaring in die versekerings-industrie
- Tweetalig in Afrikaans en Engels
- Rekenaargeletterd

Verpligtend:
FAIS voldoening
- RE5 eksamen geslaag
- NQF4 kwalifikasie in korttermynversekering
- COB
- Product Specific Training

Stuur asseblief u CV en kwalifikasies na [email protected]

Gelukkige Vrouedag
09/08/2025

Gelukkige Vrouedag

🎉 Hermitage Advies Groep vier 29 jaar! 🎉Vandag, 1 Mei 2025 vier ons by Hermitage ’n ongelooflike mylpaal – 29 jaar van d...
01/05/2025

🎉 Hermitage Advies Groep vier 29 jaar! 🎉
Vandag, 1 Mei 2025 vier ons by Hermitage ’n ongelooflike mylpaal – 29 jaar van dienslewering, vertroue en groei. Ons sê dankie aan elke kliënt, spanlid en vennoot wat saam met ons hierdie reis gestap het.

Saam het ons nie net ’n besigheid gebou nie, maar ’n nalatenskap van sorg en advies.

Op die toekoms – sterker, wyser, en steeds toegewyd aan ons mense.



🎉 Hermitage Advice Group turns 29! 🎉
Today, 1 May 2025, we celebrate an incredible milestone – 29 years of service, trust, and growth. A heartfelt thank you to every client, team member, and partner who has walked this journey with us.

Together, we’ve built more than a business – we’ve built a legacy of care and advice.

Here’s to the future – stronger, wiser, and committed to our people.

📞 Alle oproepe sal hanteer word deur die oproepsentrum.📞 All calls will be handled by the call centre.
15/04/2025

📞 Alle oproepe sal hanteer word deur die oproepsentrum.
📞 All calls will be handled by the call centre.

Makelaars Assistent poste beskikbaar in ons Korttermynversekerings-afdeling.Die hoofinstruksies van die pos behels:- Adm...
22/05/2024

Makelaars Assistent poste beskikbaar in ons Korttermynversekerings-afdeling.

Die hoofinstruksies van die pos behels:

- Administrasie van Korttermynversekering
(Persoonlike lyne en Kommersieel)
- Polishernuwings
- Alle wysigings
- Voorberei van kwotasies

Tersiêre vereistes:

- Ervaring in die Versekerings-industrie.
- Tweetalig in Afrikaans & Engels.
- Rekenaargeletterd - Microsoft Outlook / Word / Excel.

Verpligtend:

FAIS voldoening.
(RE5 eksamen geslaag + minstens ‘n NQF4 kwalifikasie in Korttermynversekering + COB + Product Specific Training).

Salaris onderhandelbaar volgens ondervinding en kwalifikasies.

Slegs kortlys kandidate sal gekontak word.

Stuur asseblief u CV en kwalifikasies na [email protected].

Hemelvaart 2024
09/05/2024

Hemelvaart 2024

Gelukkige Vrouedag.Happy Women's Day.
09/08/2023

Gelukkige Vrouedag.

Happy Women's Day.

Gelukkige Vadersdag!
18/06/2023

Gelukkige Vadersdag!

Address

33 Riebeeck Straat, Paglande
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 07:30 - 16:30

Telephone

+27233488888

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hermitage Advies Groep posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share