Hantie Du Plooy Makelaars BK

Hantie Du Plooy Makelaars BK Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hantie Du Plooy Makelaars BK, Insurance broker, PL Kotze Straat 18, Wesselsbron.

Ons spesialiseer in:
Boedelbeplanning, Aftreebeplanning, Beleggingsbeplanning, Korttermynversekering (Persoonlik, Kommersieël, Agri en WIld), Oesversekering, Mediese versekering (Individueel en Groep), Begrafnisdekking en Pensioen Groepskemas.

Jaareindfunksie 2023
03/12/2023

Jaareindfunksie 2023

GO BOKKE!!
15/09/2023

GO BOKKE!!

10/09/2023
Ons nuwe kantoor.
08/05/2023

Ons nuwe kantoor.

06/10/2022
Baie geluk aan Dideliff en Elmarie Gertenbach van Bloemfontein, en Tjaart en Maryna van der Walt van Hopetown, met die v...
21/07/2022

Baie geluk aan Dideliff en Elmarie Gertenbach van Bloemfontein, en Tjaart en Maryna van der Walt van Hopetown, met die verkiesing van hul Kinders vir die ASA Atletiekspan wat vanaf 1-6 Augustus aan die Wêreldkampioenskappe in Santiago de Cali, Columbia gaan deel neem.

Natasha Gertenbach is n leerling aan die Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, en TJ van der Walt is tans in Matriek te Hoërskool Hopetown.

Ons hier by Hantie du Plooy Makelaars is so Trots op hierdie Kinders wie se Drome letterlik vlerke gekry het!

Julle harde werk word beloon. Wat n pragtige Prestasie

Address

PL Kotze Straat 18
Wesselsbron
9680

Telephone

+27578992051

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hantie Du Plooy Makelaars BK posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hantie Du Plooy Makelaars BK:

Share