Roux Consult

Roux Consult Your trusted partner in organic business growth, website optimization, and financial security. SEO, insurance, investments, and life cover—all in one place!

We are proud to announce that Bike and Tackle is one of our trusted clients.We are in the process of implementing a full...
02/04/2025

We are proud to announce that Bike and Tackle is one of our trusted clients.

We are in the process of implementing a fully functional online shop with SEO strategies, Google business rankings, back-links and, many more.

Follow our progress as we go along.

https://bikeandtackle.co.za/

11/03/2025

I have good news for businesses looking to lay a good digital traffic foundation, ensuring better search results and expanding their customer base which in return provides a better turn-over.

For more info please contact me so that we can help you expand your business through clever market strategies. We are not expensive and provide a win-win solution.

💸Beveilig jou toekoms !💸Is jy gereed om beheer oor jou finansiële toekoms te neem? By SFP WEALTH spesialiseer ons in omv...
05/11/2024

💸Beveilig jou toekoms !💸

Is jy gereed om beheer oor jou finansiële toekoms te neem? By SFP WEALTH spesialiseer ons in omvattende finansiële beplanning en korttermynversekeringsoplossings wat by jou behoeftes aangepas is.

💼 Finansiële Beplanningsdienste sluit in:

1) Testamente & Boedelbeplanning
2) Beleggingstrategieë
3) Risikobestuur

🏠 Korttermynversekering:

Ons bied onbeperkte produkoplossings vir beide besighede en persoonlike lyne, om te verseker dat jy beskerm word, maak nie saak wat die lewe jou kant toe gooi nie!

Moenie jou toekoms aan die toeval oorlaat nie! Kontak ons ​​vandag vir 'n gratis konsultasie en begin beplan vir 'n veilige môre!

SFP WEALTH is 'n gemagtigde finansiële dienste verskaffer wat gereguleer word deur die FSCA met FSP nommer 41158

Beplanning

* Kort-termyn Versekering in persoonlike lyne/agri en besigheid* Lewens dekking* Beleggings* Inkomste beskerming* Aanspr...
04/10/2024

* Kort-termyn Versekering in persoonlike lyne/agri en besigheid
* Lewens dekking
* Beleggings
* Inkomste beskerming
* Aanspreeklikheids dekking
* Annuiteite
* TAX-Free savings
* Testamente

Kontak my gerus as jy 'n behoefde het!

Kinders kritieke siekte & beserings dekking tot en met R 1 000 000 vir onder R 180 p/m'n Baie belangrike versekerings pl...
11/04/2024

Kinders kritieke siekte & beserings dekking tot en met R 1 000 000 vir onder R 180 p/m

'n Baie belangrike versekerings plan om deel van jou gemoedsrus portefeulje aan te bring.

Beserings/Komas etc kan 'n baie stresvolle ervaring wees sou jou kinders iets oorkom, en as jy soos ek 'n besigheids eienaar is, kan die ervaring jou emosioneel terug sit om jou besigheid te bestuur op 'n regdenkende vlak. Selfs vir persone wat vir 'n maatskappy werk is dit ook belangrik.

Daar is ook onkostes wat aangegaan moet word, dalk soos alternatiewe verblyf, reis kostes, onbetaalde verlof om na jou kind se welstand om te sien. Hierdie is onkostes wat nie deur jou medies of "GAP COVER" betaal word nie, en kom uit jou sak uit.

D**k maar daaroor, ek sal nie sonder hierdie dekking my familie kan onderhou nie, sou die noodlot ons sou tref.

Skakel my gerus by 082 388 9863 of epos [email protected] om opsies te bespreek.

Termes en voorwaardes geld van elke produk en opsie.

Ek is 'n geregistreerde finansiele makelaar wat onder SFP WEALTH verteenwoordig met FSP nommer 41158.

Aftree fondse - Two Pot system voorlopige inwerking 01/09/2024.Om meer te weet hoe dit jou gaan affekteer, kontak my ger...
09/04/2024

Aftree fondse - Two Pot system voorlopige inwerking 01/09/2024.

Om meer te weet hoe dit jou gaan affekteer, kontak my gerus by 082 388 9863

27/03/2024

Wees op die uitkyk vir CAPITEC scammers!!!

Stap een, hulle bel jou en sê dat hulle van die Fraud departement af bel en dat daar 'n "uncleared debit order" lê van R 99, of dan seker watookal die bedrag is, dat dit van "X" maatskappy is wat 'n selfoon vir jou gestuur het, en of jy bewus is daarvan.

Daarna gee hulle vir jou 'n hele paar kodes wat jy moet neerskryf, en die persoon se dan jy moet aanhou vir die profile manager.

Jy praat dan met die "profile manager" en hy gee jou noggals sy ID nommer en ook twee kodes wat jy saam moet neem na die tak toe.

Hulle sê ook vir jou dat hulle jou kaart eers gestop het en dat jy op die app moet gaan om 'n virtual kaart te open. Hulle vra jou ook wanneer jou huidige kaart verval het.

Hulle klink baie professioneel en vra geen ander informasie nie, net om in jou app in te gaan terwyl hulle jou bel.

Ek het neer gesit, en dadelik Capitec Fraud line gebel hieroor, want toe ek die app oopmaak, toe flits daar 'n rooi notififikasie dat dit scammers mag wees, want hulle kan nie die oproep verifieer nie.

Ek het dadelik uitgelog en die Capitec Fraud ingelig hiervan.

Capitec is bewus dat die scammers die ronde doen al vir 'n hele tyd, en dat mense bewus moet wees hiervan.

Net laastens, jy kry noggal ewe 'n sms wat se dat 'n R 99 debiet order gestop is en dat daar 'n R 2 500 reverssal na jou bank sal gaan.

Wees baie versigtig, Capitec sal jou nooit bel oor fraud nie!!!

08/03/2024
26/02/2024

Secured Investment - 10.1% nominal rate per annum!

Gratis advies vir jou !
02/02/2024

Gratis advies vir jou !

Address

18 Dorp Street
Vredendal
8160

Telephone

+27823889863

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Roux Consult posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Roux Consult:

Share