Frieda Storm-Muller Makelaars

Frieda Storm-Muller Makelaars Goedgekeurde Finansiële Diensverskaffer
Authorised Financial Service Provider

17/08/2023
05/05/2021

O gonna... sprinkler besproeiing, voor iemand weer verkeerd verstaan...!!1

05/05/2021

Wat is die beste tyd om jou sprinkler te laat aangaan in die winter?

01/12/2015

Dit is weer DAARDIE tyd van die jaar, die Feesseisoen is hier! Aan almal daar buite, maak asb tog seker jou motor, huis en lewensversekering is in plek... jou Testament?

DIT IS SO BELANGRIK!!!

Moet ASB nie deel word van die statistiek nie... Kontak ons gerus vandag nog vir enige raad en advies.

Beste wense vir die Feesseisoen!
Die Frieda Storm-Muller Makelaars Span

02/10/2015

Hoop om almal vanaand by ons Kaas & Wyn funksie te sien! Dit begin om 18h00 by ons kantoor. Kom luister na 'n aanbieding oor Ou Mutual se nuwe Gevreesde Siektedekking, en die wenners van die geskenkpakke word ook aangekondig! Kom deel gerus in die samesyn, almal is welkom!

Ons kondig met groot plesier aan dat die KWOTASIE KOMPETISIE verleng word met twee weke, tot en met die 2de Oktober!  Di...
17/09/2015

Ons kondig met groot plesier aan dat die KWOTASIE KOMPETISIE verleng word met twee weke, tot en met die 2de Oktober! Die Kaas & Wyn Inligtingsaand en Prysuitdeling word dus ook aangeskuif na VRYDAG 2 OKTOBER 2015 OM 18h00 by ons kantoor. Vir al die laatslapers, hier is jou geleentheid om daardie kwotasie op Korttermyn, Lewens, Trauma & Ongeskiktheid, Beleggings en Annuïteite aan te vra. Ons hoor graag van jou, en sien uit daarna om jou van diens te wees. Ons beste diens is te alle tye gewaarborg!

16/09/2015
Ten spyte van die grou weer het ons gaan geesbou in die dorp op Casual Day, terwyl ons die kwotasie-kompetisie flyers ui...
04/09/2015

Ten spyte van die grou weer het ons gaan geesbou in die dorp op Casual Day, terwyl ons die kwotasie-kompetisie flyers uitdeel. Weereens dankie aan al die besigheidseienaars en skole wat in ons entosiasme deel! Kontak ons gerus vandag nog vir 'n kwotasie om jou naam in die gelukkige trekking te plaas!!!

Ons is baie opgewonde oor ons Kwotasie Kompetisie wat bekend gemaak is vandag!  Hoop om julle almal by die Kaas & Wyn aa...
04/09/2015

Ons is baie opgewonde oor ons Kwotasie Kompetisie wat bekend gemaak is vandag! Hoop om julle almal by die Kaas & Wyn aand te sien!

Lieflike Lentedag aan almal!
04/09/2015

Lieflike Lentedag aan almal!

Address

12 State Street East
Virginia
9430

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27572123223

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Frieda Storm-Muller Makelaars posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Frieda Storm-Muller Makelaars:

Share