29/06/2017
Die nuwe belastingseisoen begin 1 Julie 2017. Moenie vir 3 ure by SARS in 'n lang tou gaan staan nie. Ons bied ondersteuning teen bekostigbare tariewe vir die indiening van die belastingopgawe aan - JohannChris Rekenmeesters, Belasting praktisyns, 016-4282127. Ons is in Arcon Park, Vereeniging.