Willie Traut - Compass Wealth Management West Coast

Willie Traut - Compass Wealth Management West Coast Compass Wealth Management is geregistreer by al die belangrikste en grootste finansiële beleggings-

By Willie Traut is almal welkom vir finansiële hulp en raad.
14/06/2023

By Willie Traut is almal welkom vir finansiële hulp en raad.

Ons almal by Compass Wealth Management wens graag vir Willie Traut baie geluk met sy toekenning as Bidvest Life Top Supp...
09/06/2023

Ons almal by Compass Wealth Management wens graag vir Willie Traut baie geluk met sy toekenning as Bidvest Life Top Supporting Advisor vir 2022.

Willie Traut is 'n geregistreerde onafhanklike Finansiële Adviseur by Compass Wealth Management. (FSP Nr. 21260)

Die kantore (Worcester en Velddrif) van Compass Wealth Management het Vrydag 9 Desember die jaar afgesluit met 'n heerli...
11/12/2022

Die kantore (Worcester en Velddrif) van Compass Wealth Management het Vrydag 9 Desember die jaar afgesluit met 'n heerlike ete en kuier by Die Stalle, Rawsonville. Dit is 'n groot voorreg vir elkeen van ons om deel te kan wees van hierdie vriendelike, dinamiese span.

Baie dankie aan ons kliënte vir jul ondersteuning gedurende 2023!

Geseënde Kersfees en Voorspoedige Nuwe Jaar!

Willie Traut is 'n geregistreede onafhanklike Finansiële Adviseur by Compass Wealth Management (FSP Nr. 21260)

September is testamente-maand.Kontak ons gerus vir advies aangaande u testament en boedelontledings. Willie Traut is 'n ...
11/09/2022

September is testamente-maand.

Kontak ons gerus vir advies aangaande u testament en boedelontledings.

Willie Traut is 'n geregistreede onafhanklike Finansiële Adviseur.
Compass Wealth Management
FSP Nr. 21260

Ons almal by Compass Wealth Management wens vir Willie Traut hartlik geluk met sy Dubbel Platinum toekenning. Hy het die...
09/06/2022

Ons almal by Compass Wealth Management wens vir Willie Traut hartlik geluk met sy Dubbel Platinum toekenning. Hy het die gesogte toekenning tydens die jaarlikse Flame Awards wat op 25 Mei 2022 by Blaauwklippen Wine Estate te Stellenbosch plaasgevind het, ontvang. Willie het ook 2de in die Wes-Kaap en onder die top 20 in die land geëindig.

Willie Traut is 'n geregistreede onafhanklike Finansiële Adviseur by Compass Wealth Management (FSP Nr. 21260)

Ons almal by Compass Wealth Management wens graag vir Willie Traut baie geluk met sy toekenning as Top Finansiële Advise...
24/02/2022

Ons almal by Compass Wealth Management wens graag vir Willie Traut baie geluk met sy toekenning as Top Finansiële Adviseur in die Wes-Kaap vir Bidvest /FMI. Hy het die toekenning gister-aand tydens die Top Financial Advisor Awards vir die 2021 finansiële jaar, wat by Beau Constantia gehou was, ontvang.

Willie Traut is 'n geregistreerde onafhanklike Finansiële Adviseur by Compass Wealth Management. (FSP Nr. 21260)

Baie dankie aan al ons Weskus kliënte wat ons funksie op 8 Desember bygewoon het. Ons waardeer julle volgehoue ondersteu...
09/12/2021

Baie dankie aan al ons Weskus kliënte wat ons funksie op 8 Desember bygewoon het. Ons waardeer julle volgehoue ondersteuning.

Baie dankie aan Rick & Alandi van Riviera Hotel vir julle puik diens om van die aand 'n groot sukses te maak.

Ons was baie bevoorreg dat een van ons land se top kunstenaars, Steyn Fourie, as gaskunstenaar kon optree. Baie dankie Steyn!

Willie Traut het gedurende die laaste boekjaar eerste geëindig in die Wes-Kaap as Onafhanklike Finansiële Adviseur by die jaarlikse Flames Awards met 'n platinum toekenning.

Compass Wealth Management is 'n Gemagtigde Finansiële Dienste Verskaffer. (FDV Nr: 21260)

31/10/2021

By Willie Traut – Compass Wealth Management leer ons jou persoonlik ken om te verseker dat ons jou unieke behoeftes en doelwitte dek. Dit is nie net 'n transaksie nie - dit is 'n vennootskap.

Kontak ons gerus vir meer inligting op 072 124 2898 of besoek ons kantore te Cathrinestraat 28, Port Owen.

Compass Wealth Management is ‘n Gemagtigde Finansiële Dienste Verskaffer (FDV nommer 21260)

23/10/2021
Het u geweet dat u ad hoc (enkelbedrae) betalings kan doen op bestaande annuiteite en steeds kwalifiseer vir belastingve...
06/10/2021

Het u geweet dat u ad hoc (enkelbedrae) betalings kan doen op bestaande annuiteite en steeds kwalifiseer vir belastingverligting sonder om nuwe kontrakte aan te gaan?

Moenie uitstel om jou beleggings te laat groei nie! Kontak gerus Willie Traut op 0721242898 of besoek ons kantore te Cathrinestraat 28, Port Owen.

Compass Wealth Management is 'n Gemagtigde Finansiële Diensteverskaffer. (FDV nommer 21260)

Gelukkige Vadersdag!
20/06/2021

Gelukkige Vadersdag!

Om sonder n geldige testament te sterf, het verreikende gevolge!!! Kom praat met ons by Compass Wealth Management en kry...
15/06/2021

Om sonder n geldige testament te sterf, het verreikende gevolge!!! Kom praat met ons by Compass Wealth Management en kry professionele raad. Compass Wealth Management is n gemagtigde Finansiële Diensteverskaffer FSP 21260.

https://www.moneyweb.co.za/financial-advisor-views/the-far-reaching-consequences-of-dying-without-a-will/?fbclid=IwAR0RTk_lU2EGX4Rbwz6fEEC7MJ-9kKQoFvePNhjAAejEE2hfNKWvM03RWFQ

Without a valid will, your estate will be distributed to your closest relatives in a pre-determined order which could result in family members unduly benefitting from your estate.

Address

Cathrine Street 28
Velddrift
7365

Opening Hours

Monday 08:30 - 12:30
Tuesday 08:30 - 12:30
Wednesday 08:30 - 12:30
Thursday 08:30 - 12:30
Friday 08:30 - 12:30

Telephone

+27646465000

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Willie Traut - Compass Wealth Management West Coast posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Willie Traut - Compass Wealth Management West Coast:

Share