Titansure Consulting Independant Insurance Brokers

Titansure Consulting Independant Insurance Brokers An Authorised Financial Services Provider FSP number 48348. For personalised Financial Planning.

Jou finansiële welvaart vennoot vir jou versekering en beleggingsbehoeftes

02/07/2026

Andre helps individuals and families build financial security that lasts. Whether it's protecting your loved ones with comprehensive life cover, safeguarding your income against the unexpected with income protection, or building a solid retirement emergency fund for peace of mind down the line, Andre takes the time to understand your unique circumstances and tailor solutions that fit your life — not a one-size-fits-all template.
With Consulting Independant Insurance Brokers behind him, Andre combines industry expertise with genuine, personal service to make sure you're covered where it counts most.
Ready to protect what matters most? Get in touch with Andre today for a free, no-obligation consultation.

Join us for our next meeting on Friday 3rd of July at 7:45 at Riviera on vaal. Register now: https://bni.app/bc11912

13/11/2025
01/11/2025

Titansure Consulting is vandag 8 jaar oud!

28/10/2025

💼🔒 Your trusted Financial Wellness Partner for 20+ years! 🔒💼

At Titansure Consulting Independant Insurance Brokers , we make it easy to protect your people and assets with solutions tailored to your needs. ✅

🌟 What we offer:
✔️ Life Cover
✔️ Short-Term Insurance
✔️ Investments
✔️ Pension & Provident Funds
✔️ Pre/Post Retirement Planning
✔️ Group Life
✔️ Free Wills

With professional, confidential & reliable service – we’ve got something for everyone.

📞 Call: 082 924 9907
📧 Email: [email protected]

💼 TITANSURE CONSULTING – WANNEER JOU BESIGHEID SE SUPERMAN VERDWYN 🦸‍♂️Elke besigheid het daardie een persoon wat alles ...
07/10/2025

💼 TITANSURE CONSULTING – WANNEER JOU BESIGHEID SE SUPERMAN VERDWYN 🦸‍♂️

Elke besigheid het daardie een persoon wat alles aan die gang hou — die een wat die kliënte ken, die besluite neem, en weet waar die Wi-Fi wagwoord is! Maar wat gebeur as daardie sleutelpersoon onverwags nie meer daar is nie? 😬

’n Key Person Policy is ’n lewensversekering wat jou besigheid beskerm teen finansiële verlies as iets met daardie onmisbare persoon gebeur. Die uitbetaling help met kontantvloei, vervanging en hou die besigheid se wiele aan die rol – sonder paniek of drama.

Met ander woorde: dis nie net ’n polis nie, dis jou besigheid se plan B (en miskien C!).

Beplan slim vandag, sodat jou balansstaat noe more skrik nie.

📞 Kontak André: 082 924 9907
📧 [email protected]

💼 Titansure Consulting – Jou finansiële beskermengel met ’n sin vir humor! 😇

Wat is ’n Koop-en-Verkoop Polis? 🤝💼Stel jou voor jy en jou besigheidsvennoot is soos ’n braai-span: een koop die kole, d...
25/09/2025

Wat is ’n Koop-en-Verkoop Polis? 🤝💼

Stel jou voor jy en jou besigheidsvennoot is soos ’n braai-span: een koop die kole, die ander bring die vleis. Nou – wat gebeur as een van julle onverwags wegval? Wie gaan die wors draai, en wie gaan die rekening betaal? 🔥🥩

Dis waar ’n Koop-en-Verkoop Polis inkom.
👉 Dit verseker dat, indien ’n eienaar sterf of permanent ongeskik raak, die ander vennote die oorlede se aandele kan “koop” teen ’n regverdige waarde.
👉 Dit beskerm die besigheid se kontantvloei en hou die onderneming in vertroude hande.
👉 Dit voorkom dat jy skielik met jou vennoot se skoonfamilie by bestuursvergaderings sit. 😅

Met so ’n polis koop jy sekerheid, stabiliteit en gemoedsrus – sodat jou besigheid nie net oorleef nie, maar bly groei. 🌱

📞 Kontak my: 082 924 9907
📧 [email protected]

Address

4 Witteberg Street
Vanderbijlpark
1911

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 14:00

Telephone

+27829249907

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Titansure Consulting Independant Insurance Brokers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share