Optimum Financial Services Group Upington

Optimum Financial Services Group Upington We strive to provide our clients with sound financial advice and solutions.

Die tyd om in te skryf raak nou min! ⏰Moenie die geleentheid mis loop nie, en maak nou al n merkie in jou dag boek! Kom ...
03/08/2026

Die tyd om in te skryf raak nou min! ⏰

Moenie die geleentheid mis loop nie, en maak nou al n merkie in jou dag boek!

Kom en geniet n heerlike dag Saam met ons by Oranje Rus 👌🏻

Kom neem deel aan die XCO Bergfiets wedren, Saterdag 15 Augustus!! 🚵‍♀️‼️📣Registrasies open om 7 uur!! 1ste plek pryse v...
23/07/2026

Kom neem deel aan die XCO Bergfiets wedren, Saterdag 15 Augustus!! 🚵‍♀️‼️

📣Registrasies open om 7 uur!!

1ste plek pryse vir junior tot senior & vir ander wat nie op die podium is nie, staan n kans om n lucky draw te wen.

Lekker baie "lucky draws" te wenne!

Deelname moet bevestig wees teen 8 Augustus

Skryf nou in om jou plek te reserfeer🎉👏🏼

23/07/2026

Insurance policies are full of fine print most people never read. Before you sign anything, here are 5 questions worth asking; they could save you a lot of frustration later.

Have a policy you're not sure about? Chat with our team on WhatsApp for a second opinion.
➡︎ https://wa.me/message/EJ6AZKDJI2GVJ1

23/07/2026
🎉 Baie Geluk met jou Verjaarsdag, Jannie! 🎉Vandag vier ons nie net jou verjaarsdag nie, maar ook die ongelooflike verski...
20/06/2026

🎉 Baie Geluk met jou Verjaarsdag, Jannie! 🎉

Vandag vier ons nie net jou verjaarsdag nie, maar ook die ongelooflike verskil wat jy elke dag in ons kantoor en in die lewens van die mense om jou maak.

Dankie vir jou leiding, wysheid, omgee-hart en die voorbeeld wat jy vir ons almal stel. Jou toewyding, integriteit en positiewe gesindheid inspireer ons om elke dag ons beste te gee.

Mag hierdie nuwe lewensjaar gevul wees met goeie gesondheid, groot seëninge, vreugde, sukses en kosbare oomblikke saam met jou geliefdes.

🎂 Geniet jou spesiale dag, Jannie!
Dankie dat jy so 'n waardevolle deel van die Optimum-familie is.

🎉🐘🎂

11/06/2026

We're halfway through 2026. That's a good enough reason to pause and ask: how are your finances looking compared to where you wanted to be at the start of the year?

Mid-year is the ideal time to review, adjust, and get back on track, before December arrives and the window closes.

Speak to your Optimum adviser or visit https://www.optimumgroup.co.za/ for more information

🐘 Alles wat jy nodig het, onder één dak. 🏠🚗🌾✈️❤️By Optimum Upington help ons jou om dit wat vir jou belangrik is te besk...
09/06/2026

🐘 Alles wat jy nodig het, onder één dak. 🏠🚗🌾✈️❤️

By Optimum Upington help ons jou om dit wat vir jou belangrik is te beskerm – van mediese fondse, lewens- en beleggingsbeplanning tot korttermynversekering vir jou huis, voertuig, plaas en besigheid.

✅ Persoonlike diens
✅ Professionele advies
✅ Oplossings wat by jou behoeftes pas
✅ Een kontakpunt vir al jou versekerings- en finansiële behoeftes

📞 054 338 5000
📧 [email protected]

Optimum Upington – Alles. En meer. 🐘💚🧡

💪🚛 Jou trok is jou besigheid se krag – en ons help jou om dit te beskerm!Met Optimum se trokversekering ry jy met gemoed...
27/05/2026

💪🚛 Jou trok is jou besigheid se krag – en ons help jou om dit te beskerm!

Met Optimum se trokversekering ry jy met gemoedsrus, wetende dat jy die regte dekking het.

Lees meer hier 👉 https://www.optimumgroup.co.za/commercial-insurance

Optimum – jou vennoot op die pad. 🌟

Kontak ons: 054 338 5000
[email protected]
54 Schroder str, Upington

🏌️‍♂️⛳ Nog ’n fantastiese dag by die Optimum Sundowner Golf 2026 Sishen! ⛳🏌️‍♂️Dankie aan elke speler, vennoot en gas wa...
27/05/2026

🏌️‍♂️⛳ Nog ’n fantastiese dag by die Optimum Sundowner Golf 2026 Sishen! ⛳🏌️‍♂️

Dankie aan elke speler, vennoot en gas wat die afgelope naweek saam met ons geniet het by die Sishen Golf Club. 🌅

Hier is ’n paar fotos van die wenners van die dag. 🏆📸

Address

54 Schröder Straat
Upington

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 15:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Optimum Financial Services Group Upington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share