01/09/2026
๐ โN KLEIN VOORSMAKIEโฆ ONS IS AMPER REG VIR JULLE! ๐๐พ
Hier is โn vinnige sneak peek van wat agter die skerms gebeur terwyl ons span hard werk om alles gereed te kry vir mรดre se afskop van die Swartlandskou 2026!
Die laaste voorbereidings is aan die gang en Standplaas P1 kry sy finale afrondings. Mรดreoggend is dit skoutyd โ en ons kan nie wag om julle daar te verwelkom nie!
Kom kuier by Overberg Agri en Overberg Wealth & Risk en ontdek sommer alles wat ons op een plek saambring.
๐ Kom kyk na ons indrukwekkende meganisasie-uitstalling, insluitend die CLAAS AXION 9.360 CMATIC
๐ Loer in vir lekker skou-aanbiedinge, insluitend uitgesoekte INGCO-produkte
๐ญ Kyk uit vir spesiale aanbiedinge op verkykers en geweerskope
๐ธ Kry jou eie Landbouweekblad-voorbladfoto en skryf in vir ons -kompetisie, waar jy โn fantastiese paar verkykers kan wen
๐ค Gesels met ons span oor kleinhandel, versekering, meganisasie of enige van Overberg Agri se produkte en dienste.
Ons is amper regโฆ nou kort ons net vir julle! ๐
Sien julle mรดreoggend by Standplaas P1!