North West Wildlife Traders

North West Wildlife Traders Trading of Wildlife NWWT act as a trading company between buyer and seller to facilitate the buying process through a clear, open and trustworthy transaction.

NWWT is not a game capturing unit, but act as a marketing company for buyer and seller in chemical and passively captured animals only. NWWT is no middle man so prices negotiation is between buyer and seller directly.

NWWT/NAS se Plaaswerf prys oppi werf plaas toerusting aanbieding is nou beskikbaar. Kyk-Kies-Bel. Franco 0833801890 KYK:...
12/11/2025

NWWT/NAS se Plaaswerf prys oppi werf plaas toerusting aanbieding is nou beskikbaar.

Kyk-Kies-Bel. Franco 0833801890

KYK: http://www.nasagri.co.za/NAS1-25

PLAAS TOERUSTING AANBIEDING 12-13 November MAART 2025

Goeiedag WildevriendeLaaste dag om te koop!1 Seekoeibul, 50 Blesbokke en enkele ander spesies nog beskikbaar op NWWT se ...
28/08/2025

Goeiedag Wildevriende

Laaste dag om te koop!

1 Seekoeibul, 50 Blesbokke en enkele ander spesies nog beskikbaar op NWWT se Prys Oppi-Deur wildsaanbieding dag 2

KYK-KIES-BEL- DIS SO MAKLIK

Soos gewoonlik!!

nwwt.co.za/A27

PRYS OPPI-DEUR Digitale Wildswerf Aanbieding - Alles op jou foon

Dagsê wildevriendeNWWT se Prys Oppi-Deur wildsaanbieding vir Augustus is nou beskikbaar. Koop nou u aanteelwild want bai...
27/08/2025

Dagsê wildevriende

NWWT se Prys Oppi-Deur wildsaanbieding vir Augustus is nou beskikbaar.

Koop nou u aanteelwild want baie van die diere is dragtig.

Kyk-Kies-Bel ...DIS SO MAKLIK

Skakel Franco Joubert by 0833801890

https://www.nwwt.co.za/A27

PRYS OPPI-DEUR Digitale Wildswerf Aanbieding - Alles op jou foon

Hallo wildevriendeNWWT kondig met trots aan dat die volgende Prys Oppi-Deur Wildsaanbieding op 27 Augustus 2025 sal plaa...
08/08/2025

Hallo wildevriende

NWWT kondig met trots aan dat die volgende Prys Oppi-Deur Wildsaanbieding op 27 Augustus 2025 sal plaasvind

Kontak Franco indien u diere op ons platform wil bemark

Wilde groete

Franco Joubert: 0833801890


Goeiedag wildevriendeNWWT se warm WINTER Prys Oppi-Deur wildsaanbieding bied weer kwaliteit wild aan! Kyk-Kies-Bel Franc...
03/07/2025

Goeiedag wildevriende

NWWT se warm WINTER Prys Oppi-Deur wildsaanbieding bied weer kwaliteit wild aan!

Kyk-Kies-Bel

Franco 0833801890 KYK: https://www.nwwt.co.za/J25

PRYS OPPI-DEUR Digitale Wildswerf Aanbieding - Alles op jou foon

Goeie dag WildevriendeDie Wildboere het gewerk gister - daar is nog net enkele lotte oor op NWWT se Prys OPPI-Deur Wilds...
02/05/2025

Goeie dag Wildevriende

Die Wildboere het gewerk gister - daar is nog net enkele lotte oor op NWWT se Prys OPPI-Deur Wildsaanbieding.

Kyk Kies Bel ... so maklik soos dit!!!

Kyk hier https://www.nwwt.co.za/MEI25

Bel Franco 0833801890

PRYS OPPI-DEUR Digitale Wildswerf Aanbieding - Alles op jou foon

Goeie dag WildevriendeNWWT se Werkersdag Prys OPPI-Deur Wildsaanbieding, bied weer aan almal die geleentheid om ‘n bokki...
01/05/2025

Goeie dag Wildevriende
NWWT se Werkersdag Prys OPPI-Deur Wildsaanbieding, bied weer aan almal die geleentheid om ‘n bokkie te koop!

KYK-KIES-BEL- om jou lot vas te maak.

DIS SO MAKLIK....Franco 083 380 1890 https://www.nwwt.co.za/MEI25

PRYS OPPI-DEUR Digitale Wildswerf Aanbieding - Alles op jou foon

Hallo WildevriendeDit is Kersfees in April!Teeldiere onder markwaarde beskikbaar op NWWT se Prys Oppi-Deur wildsaanbiedi...
03/04/2025

Hallo Wildevriende

Dit is Kersfees in April!
Teeldiere onder markwaarde beskikbaar op NWWT se Prys Oppi-Deur wildsaanbieding.

KYK-KIES-BEL....só maklik!!

Skakel Franco Joubert by 083 380 1890

https://www.nwwt.co.za/APL25

PRYS OPPI-DEUR Digitale Wildswerf Aanbieding - Alles op jou foon

Goeiedag WildevriendeNWWT se Prys Oppi-Deur bied weer aan u top gehalte wild. KYK-KIES-BEL- DIS SO MAKLIK KYK  Franco Jo...
02/04/2025

Goeiedag Wildevriende

NWWT se Prys Oppi-Deur bied weer aan u top gehalte wild.

KYK-KIES-BEL- DIS SO MAKLIK KYK

Franco Joubert 0833801890

https://www.nwwt.co.za/APL25

PRYS OPPI-DEUR Digitale Wildswerf Aanbieding - Alles op jou foon

Hallo Wilde vriendeWild beskikbaar: April 2025Diere van Potchefstroom area• 10 x Springbok ramme 12"* : R 4 950 per dier...
24/03/2025

Hallo Wilde vriende

Wild beskikbaar: April 2025
Diere van Potchefstroom area
• 10 x Springbok ramme 12"* : R 4 950 per dier
• 10 x Swart Rooibok ramme 20"+ : R 19 000 per dier
• 10 x Blesbok ramme 15"+ : R 4 750 per dier
• 20 x Blesbok ramme 12" - 14" : R 4 500 per dier
• 20 x Rooibok ramme 20"+ : R 4 950 per dier
• 2 x Springbok ramme 16"+ : R 15 000 per dier
• Njala bulle 24"+ : R 25 000
• Njala bulle 20 - 24 : R 15 000

• Teeldiere
• 30 x Blesbok familiegroep : R 2 500 per dier
• 50 x Rooibok familiegroep : R 2 000 per dier
• Swart Springbok familiegroep : R 4 000 per dier
• Koper Springbok familiegroep : R 4 750 per dier
• Springbok familiegroep : R 2 250 per dier
• Kameelperde gemeng : R20 000 per dier
• Koedoe vroulike diere : R8 000 per dier
BTW en vervoer uitgesluit

Kontak Franco Joubert: 083 380 1890

Goeiedag wildevriende Wat 'n BANG was die 1ste dag van NWWT sePrys oppi Deur wildsaanbieding nie.Slegs die volgende lott...
19/02/2025

Goeiedag wildevriende

Wat 'n BANG was die 1ste dag van NWWT se
Prys oppi Deur wildsaanbieding nie.

Slegs die volgende lotte is nog beskikbaar.

KYK-KIES-BEL : Dis so maklik

KYK HIER>>> https://www.nwwt.co.za/20FEB25

Franco Joubert: 0833801890

Goeiedag wildevriende NWWT se Prys oppi Deur skop 2025 met n BANG af!KYK-KIES-BEL : Dis so maklikFranco Joubert: 0833801...
18/02/2025

Goeiedag wildevriende

NWWT se Prys oppi Deur skop 2025 met n BANG af!

KYK-KIES-BEL : Dis so maklik

Franco Joubert: 0833801890

https://www.nwwt.co.za/20FEB25

PRYS OPPI-DEUR Digitale Wildswerf Aanbieding - Alles op jou foon

Address

P. O Box 428
Swartruggens
2835

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when North West Wildlife Traders posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to North West Wildlife Traders:

Share