Marx Versekeringsmakelaars

Marx Versekeringsmakelaars Marx Versekeringsmakelaars is 'n familie besigheid in Standerton. Ons bedien die gemeenskap van St

Goue toekenning verwerf vir uitsonderlike prestasie in die 2021 finansiële jaar.   Ek wil ’n woord van dank spreek aan e...
26/05/2022

Goue toekenning verwerf vir uitsonderlike prestasie in die 2021 finansiële jaar. Ek wil ’n woord van dank spreek aan elke kliënt wat dit vir ons moontlik gemaak het om hierdie te behaal!🥇🙏

Bestuur u minder as 15,000 kilometer per jaar?   U kan tot en met 20% op u motor premie spaar!  Kontak ons vir 'n gratis...
21/11/2020

Bestuur u minder as 15,000 kilometer per jaar? U kan tot en met 20% op u motor premie spaar! Kontak ons vir 'n gratis kwotasie

Op 17 Julie 2020 is ons vereer met Santam se Silwer Toekenning vir uitsonderlike prestasie in die 2019 finansiële jaar. ...
10/11/2020

Op 17 Julie 2020 is ons vereer met Santam se Silwer Toekenning vir uitsonderlike prestasie in die 2019 finansiële jaar. Baie dankie aan elke kliënt se bydrae om hierdie mylpaal te bereik!

22/04/2020
27/03/2020

COVID-19 Kennisgewing

Hiermee wil ons graag al ons kliënte in kennis stel dat ons u nog steeds in hierdie ongekende tye behulpsaam kan wees met enige navrae en wysigings wat u aan u polis wil aanbring.

Indien u ons dringend moet skakel kan u van die onderstaande telefoon nommers / epos adresse gebruik maak.

Wian Marx (082) 566-4818
[email protected]

Lyn-Marie Oelofsen (072) 237-7906
[email protected]

Elsie Van Eeden (082) 464-9378
[email protected]

Mariza Human (083) 490-9939
[email protected]

Sindy Mertz (076) 705-6813
[email protected]

Tharina Maree (072) 773-5430
[email protected]

Ons wens u die beste moontlike gesondheid in hierdie tyd toe.

Vriendelike groete

Wian Marx

09/10/2019

Graag wil Laerskool Standerton van hierdie geleentheid gebruik maak om vir Wian Marx (Marx Makelaars) hartlik te bedank vir sy skenking van ons Stannie Gazebo's. Stannies staan sommer heeltemal uit tussen die ander skole!
Dit word opreg waardeer.
Baie dankie vir jou positiewe gesindheid teenoor die skool.
Stannies waardeer jou! Nogmaals duisend dankies.

05/07/2019
07/06/2019
Brons toekenning ontvang vanaf Santam vir uitsonderlike prestasie in die 2018 finansiële jaar.
04/06/2019

Brons toekenning ontvang vanaf Santam vir uitsonderlike prestasie in die 2018 finansiële jaar.

Address

11 Kerk Street
Standerton
2430

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
14:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 13:00
14:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 13:00
14:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 13:00
14:00 - 16:30
Friday 08:00 - 13:00
14:00 - 15:30

Telephone

(017) 712 2324

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marx Versekeringsmakelaars posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share