GBG Insurance Consultants

GBG Insurance Consultants Short term Insurance Brokers - Somerset East

16/06/2024
25/04/2024

So ry ek rustig oppad terug vanaf 'n klient in die distrik die dorp binne en ewe skielik begin daar een sms na die ander deurkom dat daar transaksies op my FNB rekening deurgaan. Ek ry tot by die kantoor en bel onmiddelik die bedrog lyn en meld dit aan. Die persoon sê hy kan sien daar het drie transaksies deurgegaan, en stop my kaart, maar kan nie die transaksies " reverse" nie. Hulle maak 'n bedrog saak oop en vandag kry ek net 'n e-pos om te sê hulle het die saak ondersoek, en hulle gaan nie my geld terug betaal nie, want ek het my selfoon se e-wallet gebruik om die transaksies te doen. Nou vra ek net hoe op dees aarde kon ek die iewers " tap" terwyl ek in my voertuig sit oppad dorp toe? Ek het nou na die tyd nou uitgevind daar is 'n klomp mense wat ek ken wat dieselfde ondervinding gehad het. Dit wil voorkom asof FNB se voorsorgmaatreëls vir die tipe bedrog maar pateties is en ons as kliente moet die gelag betaal. Wees maar gewaarsku almal wat julle kaarte op julle selfone het en dit gebruik om te betaal.

Happy New Year from all of us at GBG Short Term Insurance!!
31/12/2023

Happy New Year from all of us at GBG Short Term Insurance!!

Geseënde Kersfees vir al ons kliënte!! David en Personeel.
24/12/2023

Geseënde Kersfees vir al ons kliënte!! David en Personeel.

Gelukkige Moedersdag aan al die moeders!! Hoop julle word lekker bederf vandag!
14/05/2023

Gelukkige Moedersdag aan al die moeders!! Hoop julle word lekker bederf vandag!

Voorspoedige Nuwejaar vir al ons vriende en kliënte!! / Happy New Year to all our friends and Clients!!
01/01/2023

Voorspoedige Nuwejaar vir al ons vriende en kliënte!! / Happy New Year to all our friends and Clients!!

Geseënde Kersfees en Voorspoedige Nuwejaar vir al ons kliënte! / Merry Christmas and a Happy New Year to all our clients...
25/12/2022

Geseënde Kersfees en Voorspoedige Nuwejaar vir al ons kliënte! / Merry Christmas and a Happy New Year to all our clients!

Baie dankie vir die ondersteuning deur die jaar! Mag almal net alle seën ervaar in 2022!
31/12/2021

Baie dankie vir die ondersteuning deur die jaar! Mag almal net alle seën ervaar in 2022!

Geseënde Kersfees en Voorspoedige Nuwe Jaar aan al ons kliënte!! David en personeel.
25/12/2021

Geseënde Kersfees en Voorspoedige Nuwe Jaar aan al ons kliënte!! David en personeel.

Address

58 Nojoli Street
Somerset East
5850

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:30

Telephone

+27827738857

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GBG Insurance Consultants posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share