Eridanus

Eridanus We believe that investing should be simple - and financially rewarding.

We also believe that we have a responsibility to invest in sustainable agricultural businesses and help secure and grow the food supply industry.

Dankie aan ontbytSAKE vir die lekker gesels.Volg die skakel om vandag aan te sluit!
22/08/2026

Dankie aan ontbytSAKE vir die lekker gesels.

Volg die skakel om vandag aan te sluit!

Eridanus is op ontbytSAKE🤝Skakel in om te hoor oor ons nuutste produkte, verwagte verdienste, en planne vir die volgende...
20/08/2026

Eridanus is op ontbytSAKE🤝

Skakel in om te hoor oor ons nuutste produkte, verwagte verdienste, en planne vir die volgende 12 maande.

Sien julle Saterdag, 22 Augustus, om 07:29 op kykNET kanaal 144!

Baie gelukkige Vrouedag!💝
09/08/2026

Baie gelukkige Vrouedag!💝

Jou rykdom verdien meer as net groei. Dit verdien ’n strategie.By Eridanus bou ons welvaart deur slim beleggings, langte...
02/08/2026

Jou rykdom verdien meer as net groei. Dit verdien ’n strategie.

By Eridanus bou ons welvaart deur slim beleggings, langtermynvisie en strategiese geleenthede.

Waarom Eridanus?
• Strategiese beleggings
• Betroubare kundigheid
• Langtermyn groei
• Deursigtige vennootskappe

Belê vandag. Bou môre se welvaart.

Eridanus – Belê met ’n doel.

🌐 www.eridanus.co.za

26/06/2026

Nog 'n rekordoes op Eridanus se witmielie droëland🍿🌽

Besoek ons webtuiste, eridanus.co.za om te sien wat die opbrengs op jou belegging sal wees.

Eridanus praat Kunsmatige Intellegensie🧠'n Terugkyk op ontbytSAKE se AI besigheidsnetwerk samekoms by King Price Moonsho...
19/06/2026

Eridanus praat Kunsmatige Intellegensie🧠
'n Terugkyk op ontbytSAKE se AI besigheidsnetwerk samekoms by King Price Moonshot Cafe

Indien jy ons gemis het op Die GROOT Ontbyt, gaan kyk gerus wat nuut is by Eridanus.
12/06/2026

Indien jy ons gemis het op Die GROOT Ontbyt, gaan kyk gerus wat nuut is by Eridanus.

Bekende gesigte Martin van Vuuren en Cobus Nel van Eridanus kuier v...

Martin en Cobus op die stel van Die GROOT Ontbyt, gereed om Eridanus se nuutste nuus te deel
10/06/2026

Martin en Cobus op die stel van Die GROOT Ontbyt, gereed om Eridanus se nuutste nuus te deel

Address

Unit 1, Amorosa Office Estate, Corner Of Doreen And Lawrence Road
Ruimsig
1732

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eridanus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share