Idylla Projects

Idylla Projects Our purpose is the growth of your company! We offer services ranging from Investment Planning, Portfolio Consulting, Marketing & Media and Team Enhancement

Happy Spring Day! May this be the season of renewal and exciting new prospects.
01/09/2019

Happy Spring Day! May this be the season of renewal and exciting new prospects.

29/08/2019

Aitsa! Dis Lente!
Kom kuier saam met Ivan Roux SA by Summit Grill and Skybar Woodhill vanaf 11:30 hierdie Sondag. Heerlike kos en lekker Country-musiek vir die hele gesin. Ons hou die kids besig sodat die ouers kan ontspan! Besprekings noodsaaklik - skakel Summit nou by 012 998 1847. Sien julle daar!

Sien julle daar!!
27/08/2019

Sien julle daar!!

Aitsa! Aangebied deur Idylla Projects en gasheer Summit Grill & Sky Bar - Woodhill, het' n maandlikse tradisie begin, sodat jy in 'n gemaklike en veilige omgewing kan ontspan en saamkuier.

Moet dit nie misloop nie! Toegangbis GRATIS! Sien julle die VRYDAG 30ste Augustus... 19h00 by Aitsa! Rock vir die Liefde!

Dit is halfprys vir heerlike Snoephappieborde en vir 2x Double Richelieu & Cokes is dit slegs R59. 00

Kom ontfrommel en geniet 'n slingersousie die Aitsa! manier....

AITSA! Dis Heerlike Lente. Bring hierdie Sondag 1 September om 11:30 jou familie en geniet 'n heerlike middagete saam me...
26/08/2019

AITSA! Dis Heerlike Lente. Bring hierdie Sondag 1 September om 11:30 jou familie en geniet 'n heerlike middagete saam met sanger Ivan Roux SA. Dit gaan 'n middag van samesyn wees terwyl hy ons vermaak met Country-musiek!

Besprekings is noodsaaklik @ R200 per persoon - kinders onder 12 GRATIS. Skakel - 0129981847. Bespreek sommer nou!

Trots aangebied deur Summit Grill and Skybar Woodhill en Idylla Projects - Ons ondersteun steeds vir Tekkie Tax!

AITSA! Hierdie Vrydag Rock ons vir die Liefde by Summit Grill and Skybar Woodhill. Dit gaan 'n great jol wees saam met d...
26/08/2019

AITSA! Hierdie Vrydag Rock ons vir die Liefde by Summit Grill and Skybar Woodhill. Dit gaan 'n great jol wees saam met die gewilde sanger Martin Bester en 'n voorprogram deur die opwindende groep MELO3!

Kom rock saam met jou vriende op Vrydag 30 Augustus vanaf 19:00. TOEGANG is GRATIS!!!!
Ons ondersteun weer vir Tekkie Tax op die aand.

Moenie hierdie kuier misloop nie! 'n Lekker opskop met baie spesiale aanbiedinge op kos, drinkgoed en weggeepryse!

Trots aangebied deur Idylla Projects

AITSA! Dis tyd om te kom Rock vir die Liefde by Summit Grill and Skybar Woodhill. Kom kuier saam met die gewilde sanger ...
22/08/2019

AITSA! Dis tyd om te kom Rock vir die Liefde by Summit Grill and Skybar Woodhill. Kom kuier saam met die gewilde sanger Martin Bester en 'n lekker voorprogram deur die opwindende groep MELO3!

Bring al jou vriende en kom rock saam op Vrydag 30 Augustus vanaf 19:00. TOEGANG is GRATIS en ons ondersteun weer vir Tekkie Tax op die aand.

Dis amper lente, so bring daai rock-lyfies en geniet 'n lekker opskop met baie spesiale aanbiedinge op kos, drinkgoed en weggeepryse!

Trots aangebied deur Idylla Projects

AITSA! Dis Heerlike Lente, die Winter is (amper) verby... 🎼Bring jou familie en geniet 'n heerlike Sondagmiddagete saam ...
16/08/2019

AITSA! Dis Heerlike Lente, die Winter is (amper) verby... 🎼
Bring jou familie en geniet 'n heerlike Sondagmiddagete saam met Ivan Roux SA.
Dit gaan 'n middag van samesyn wees terwyl hy ons vermaak met Country-musiek!

Besprekings is noodsaaklik @ R200 per persoon - kinders onder 12 GRATIS.

Bespreek sommer nou!

Trots aangebied deur Summit Grill and Skybar Woodhill en Idylla Projects en ons ondersteun steeds vir Tekkie Tax!

Address

793 Primula Road
Pretoria
0181

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Idylla Projects posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share