Asset Finance Solutions

Asset Finance Solutions We help creditworthy South African farmers, business owners, and individuals access capital without the impersonal struggle of traditional institutions.
(2)

We provide fast, simple, tailored asset finance with a passionate personal approach.

03/09/2026

⛳️

03/09/2026

Finansier jou Gholfkar ⛳

Hoor 'n bietjie wat een van ons kliënte asook sy gholfkar verskaffer Eco Carts, van hulle finansieringservaring met ons te sê het...⬇

Stuur gerus vir ons 'n boodskap indien jy ook met 'n gholfkar wil spog!🤩







Bankvas agter ons Bokke! Ons bloed is groen 💚🏉.
21/08/2026

Bankvas agter ons Bokke! Ons bloed is groen 💚🏉.

17/08/2026

Ek het ‘n vraag vir jou…🙋🏻‍♂️⁉️

Gebruik jy jou kontant of spaargeld vir jou besigheid of boerdery, OF laat jy ander mense se geld vir JOU werk?

Miskien wil jy:

🚜 toerusting aankoop
🌞 sonkrag installeer
💼 jou besigheid uitbrei
🐄 vee aankoop
🛒 voorraad aankoop
🏡 opknappings aan jou huis aanbring
😴 of net weer vir ‘n slag asemhaal en rustig slaap sonder finansiële druk.

Dis presies waarvoor ons hier is, om die beste oplossing vir jou unieke situasie te bepaal.

Ons kan jou ongelukkig NIE HELP indien:
❌ Jy tans onder skuldberading is nie
❌ Jy nie ‘n voertuig besit nie
❌ Jou voertuig ouer as ‘n 2010 model is

📲 Stuur vir ons ‘n boodskap op 0828817111 en ons skakel jou terug.







15/08/2026

Hoe werk dinge by Asset Finance Solutions? Alfred beantwoord die mees algemene vrae. 🚙💨 Klik gerus op die Whatsapp knoppie onder of skakel ons direk by 0828817111 om jou unieke behoeftes te bespreek.

09/08/2026

Mag ons steunpilare en die harte van ons huise ‘n baie geseënde Vrouedag geniet!

27/07/2026

🗞️ Hoekom sê die bank "nee"? — Die "Missing Middle"

(Week 5 van 5)

Te groot vir mikrofinansiering. Te klein vir groot kommersiële finansiering. Vasgevang tussenin.

5️⃣ Die "Missing Middle" — waar baie boere vasval

Hierdie boere boer vir die mark, belê in tegnologie en skep werksgeleenthede — maar hulle val tussen die krake van die tradisionele finansieringstelsel.

Mikro-finansierders is te klein vir hul behoeftes, terwyl groot kommersiële instellings streng vereistes het wat groeiende ondernemings dikwels nie aan voldoen nie.

Die gevolg? Ambisieuse, hardwerkende boere wat vasgevang bly op 'n plato — nie omdat hulle nie kan presteer nie, maar omdat die regte finansiering ontoeganklik is.

Volgende week begin ons 'n nuwe reeks: Die Seisoensval — hoe kontantvloei 'n gesonde plaas stil kan stop. 🌾

📌 Bron: Wêreld Ekonomiese Forum | Food for Mzansi

24/07/2026

‼️DIE GROOTSTE LEUEN IN FINANSIERING...

😂"Ons skakel jou binnekort..."

Binnekort.. beteken blykbaar verskillende tydseenhede vir verskillende
mense!

☎️ Jy bel.

☕ “Sy is met tee.”

📞 Jy bel weer.

🥪 “Sy is op lunch.”

📞 Jy bel weer.

🤒 “Sy is af siek.”

📞 Jy bel weer.

🙈 “Sy werk nie meer hier nie.”

📄 Begin weer van vooraf…

😅 Klink dit bekend?

Hierdie is ongelukkig 'n realiteit!
Dit hoef nie so te wees nie.

By Asset Finance Solutions glo ons dat goeie diens begin by uitstekende
kommunikasie. Ons doen finansiering ANDERS.

✅ Ons hou jou gereeld op hoogte.
✅ Ons beantwoord jou oproepe.
✅ Ons verskaf terugvoer soos die proses vorder.
✅ Ons maak finansiering eenvoudig, vinnig en gemaklik.

👉💬 Stefan Kruger skryf:

“The service we received from the team was excellent. They communicated extremely well with frequent updates on the process. I really felt valued as a client and will recommend them to anyone. Thank you to all of you at Asset Finance Solutions for the support you provided. I am a very happy client.”

En hy is nie alleen nie…
Meer as 100 kliënte beskryf ons diens met dieselfde woorde:

⭐ Vinnig.
⭐ Professioneel.
⭐ Behulpsaam.
⭐ Uitstekende kommunikasie.
⭐ Hou jou op hoogte.
⭐ Gaan die ekstra myl.

Ons leuse is eenvoudig:

💙 Uitstekende kommunikasie.
💙 Vinnige terugvoer.
💙 Persoonlike diens.
💙 Geen onnodige stres.

👇 Waarvoor benodig jy kontant? Hoe dringend het jy dit nodig? Vind gerus uit hoeveel kontant jy uit jou voertuig kan ontsluit.

Stuur vir ons ‘n boodskap op Messenger, of ‘n Whatsapp na 0828817111 verskaf jou inligting en ons skakel jou terug – en ja…
ons doen dit regtig. 😉




Address

Silver Stream Estate, Pretoria East
Pretoria
0081

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27828817111

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Asset Finance Solutions posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share