Compensation Relief CC

Compensation Relief CC Compensation Relief was incorporated with the objective of providing a complete service relating to the Compensation for Occupational Injuries and Diseases

The focus of the company is assist clients to comply with this legislation which is of utmost importance from a Corporate Governance point of view. Since its start (in 2003) Compensation Relief has established a professional approach and provide a unique service to its clients.

For all your Compensation Commissioner Domestic Registrations.
24/01/2022

For all your Compensation Commissioner Domestic Registrations.

For all your UIF queries and submissions.
24/01/2022

For all your UIF queries and submissions.

We wish you a healthy and prosperous 2021. 😀
01/01/2021

We wish you a healthy and prosperous 2021. 😀

26/03/2020

Ons spesialiseer in die “Wet op Vergoeding vir alle Beroepsbeserings en Siektes van 1993”. Ons werk direk met die Ongevalle Kommissaris en die Wet vanaf 1996 af. Ons spesialiseer in alle velde van die Wet en help met enige Kommissaris navrae en of probleme.

My dienste sluit van die volgende in(mees algemene navrae)

- Nuwe Besigheid registreer by die Ongevalle Kommissaris
- Indiening van Loonstaat verklaring(W.As.8) aanlyn en per
hand
- Aanvra van Kennisgewing van Aanslag(W.As.6)
- Aanvra van “Financials” en “Chrono Reports”
- Hulp met Subklas veranderig en/of regstelling
- Hulp met adres, kontak en direkteur veranderinge
- Hulp met “ROE” blok regstelling
- Hulp met Dormant maak van besighede
- Hulp met Afbetalings Plan
- Hulp met Goeie Stand Sertifikaat

26/03/2020

Ons spesialiseer in die Eise Bestuur van die Ongevalle Wet(Besering aan Diens), vir die werkgewer sowel as die werksman. Die sluit die volgende in:

- Aanmelding van ‘n nuwe Besering aan Diens Eis
- Die hantering en verwerking van ‘n Besering aan Diens
Eis tot gefinaliseer
- Hulp met die indiening en/of verandering van die
werkgewer/werknemer se Bankdetail by die
Kommissaris.
- Hulp met die betaling van Tydelike Arbeids
Ongeskiktheid(TAO) terug aan die werkgewer – waar die
werkgewer die werksman betaal het terwyl die werksman
vir aktiewe behandeling vir 4 dae of meer afgeboek was.
- Hulp met die betaling van Tydelike Arbeids
Ongeskiktheid(TAO) aan die werksman - waar die
werkgewer nie die werksman betaal het terwyl die
werksman afgeboek was vir aktiewe mediese
behandeling nie
- Hulp met die betaling van die mediese kostes – om te
verseker alle mediese kostes word wel betaal en te
verseker die werksman word nie verantwoordelik gehou
vir rekeninge uitstaande.
- Hulp met die voltooing van die Ongeluks Verslag
vorm(W.Cl.2) en ander nodige vorms vir die eis.
- Gratis telefoniese bystand en raad oor enige Besering
aan Diens – Of die eis aangemeld moet word of nie, die
stappe vir voltooing van die nodige dokumente asook
indiening.
- En hanteer ook eise namens die werksman, waar daar
Permanente Ongeskiktheid(BAO) of dood as gevolg van
die besering was. Help die werksman om die betaling vir
die Permanente Ongesiktheid(BAO) te kry vanaf die
Kommissaris en in gevalle waar die werksman oorlede is
as gevolg van die besering aan diens, daar bied ek my
dienste aan die weduwee of wewenaar. Ek help met die
betaling van die begrafnis kostes, die agterstallige
pensioen en die maandelikse pensioen.

Ons help met enige Ongevalle Kommissaris navrae en of probleme. Skakel of epos ons vandag nog vir enige navrae.
20/09/2017

Ons help met enige Ongevalle Kommissaris navrae en of probleme. Skakel of epos ons vandag nog vir enige navrae.

11/07/2017

Do you have any employees in your business. Well, then you need to register at the Compensation Commissioner. The Occupational Injuries and Diseases Act stipulates that as soon as you(the business) employs 1 employee, and you pay him/her a salary, then you MUST register your business/company/sole proprietor at the Compensation Commissioner. Contact me for more information and help with any Workmen's Compensation queries.

27/10/2016

Need to Register your Business at the Compensation Commissioner? Need to submit your Return of Earnings? Need a Good Standing Certificate? Need to submit a Injury on Duty claim? Contact me now for professional help and advice. Or email to [email protected]

06/11/2012

Compensation Relief handles all the Workmans Compensation Act queries or problems. From Registrations of New Companies to the Collection of outstanding accounts for Medical Practices. Need a Good Standing Certificate, or want to pay of your outstanding Assessment, then contact us. All your Compensation Commissioner related queries or problems will we assist with. You are just one call away to make all your Compensation Commissioner headaches disappear.

Address

1237A Cunningham Avenue, Waverley
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27834631314

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Compensation Relief CC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Compensation Relief CC:

Share