The Cashback Card - Koopkrag

Call Directions Website

The Cashback Card - Koopkrag Koopkrag Offers Cashback on purchases, Budget Facilities, Short Term Insurance and Funeral Plans. Something had to be done.

Until 1937 buying association activity was pretty limited in Pretoria. In an effort to increase their turnover dealers started granting credit facilities to the general public by the early thirties. They achieved their initial goal but it was accompanied by increased outstanding debt and the related cash flow problems. Their solution, they started granting discount on cash purchases and timely settlement of accounts. This seemed like the opportune moment to consolidate the purchasing power (‘Koopkrag’) of the consumers in Pretoria and in 1938 Koopkrag was formed. We opened an account on behalf of our members at the different dealers, we ensured and guaranteed that different accounts were settled on the due date and thus qualified for the dealer`s settlement discount. It is this discount that we distribute to our members as an annual bonus. Over the years we’ve grown our range of products and services to include a purchase card, hire purchase financing, personal loans, short-term insurance, purchase card budget facility, group life insurance, group funeral insurance etc. Today members can buy from a variety of suppliers country wide.

JOU KOOPKRAGREKENING MAAK MÔRE OOP! 🎉Kry jou inkopielysie reg! 🛒 Gebruik jou Koopkragkaart en bou aan jou Desember Konta...
15/10/2026

JOU KOOPKRAGREKENING MAAK MÔRE OOP! 🎉

Kry jou inkopielysie reg! 🛒
Gebruik jou Koopkragkaart en bou aan jou Desember Kontantbonus!

Hoe lank is jy al 'n Koopkrag lid/

Van kruideniersware en klere tot medisyne en huishoudelike benodigdhede, jou Koopkragkaart maak alledaagse inkopies makl...
14/10/2026

Van kruideniersware en klere tot medisyne en huishoudelike benodigdhede, jou Koopkragkaart maak alledaagse inkopies makliker!

Gebruik jou kaart by meer as 20 000 winkels landwyd en bou met elke kwalifiserende aankoop aan jou Desember Kontantbonus! 💚

📍 Vind jou naaste deelnemende winkel:
https://koopkrag.co.za/where-can-i-shop/

Een kaart. Duisende winkels. Elke swipe tel!

Pep het pragtige kersfees ornamente, ditjies en datjies op hul rakke!Jy kan lekker inkopies by Pep of Pep Home doen met ...
14/10/2026

Pep het pragtige kersfees ornamente, ditjies en datjies op hul rakke!

Jy kan lekker inkopies by Pep of Pep Home doen met jou Koopkragkaart. 🎄

🎉 80 jaar jonk! Vandag vier ons ’n baie spesiale mylpaal saam met ons eie Nelie!Nelie, baie geluk met jou 80ste verjaars...
12/10/2026

🎉 80 jaar jonk!

Vandag vier ons ’n baie spesiale mylpaal saam met ons eie Nelie!

Nelie, baie geluk met jou 80ste verjaarsdag! Dankie vir jou harde werk, toewyding en die besondere mens wat jy is.

Jy is ’n waardevolle deel van ons Koopkrag-span!

Mag hierdie nuwe lewensjaar vir jou oorloop van liefde, gesondheid, vreugde en mooi herinneringe.

Beste wense van die hele Koopkrag-span!💚

09/10/2026

☀️ Summer is here! Refresh your wardrobe with summer favourites from Pick n Pay Clothing!

💳 Pay with your Koopkrag Card and build towards your December Cashback Bonus!

Een kaart, vele voordele: 🛒 Koop by meer as 20 000 winkels landwyd ⭐Verdien kontant terug  👍Geniet ledevoordele 🛡️Versek...
08/10/2026

Een kaart, vele voordele:

🛒 Koop by meer as 20 000 winkels landwyd
⭐Verdien kontant terug
👍Geniet ledevoordele
🛡️Versekeringsoplossings
🤝Uitstekende diens en meer.

Watter een is vir jou die belangrikste?
Laat weet ons in die kommentaar!

Nog nie 'n lid nie? Doen vandag jou vooraf-goedkeuring:

https://aansoek.koopkrag.co.za/preapproval/ of e-pos [email protected]
Of WhatsApp: +27 60 017 8716

🧡 Sedert 1938 help ons Suid-Afrikaanse gesinne om verder te gaan met rande! Ons bied waardevolle voordele wat regtig saa...
06/10/2026

🧡 Sedert 1938 help ons Suid-Afrikaanse gesinne om verder te gaan met rande!
Ons bied waardevolle voordele wat regtig saak maak.

Volg ons hierdie maand en leer meer oor wat 'n Koopkragkaart vir jou kan doen.
Nog nie 'n lid nie of soek jy meer inligting?

Doen vandag jou vooraf-goedkeuring: https://aansoek.koopkrag.co.za/preapproval/ E-pos [email protected]
WhatsApp: +27 60 017 8716

05/10/2026

Vir daardie laaste paar maande van skool wat oor is...

Wie sien al uit na Desember se kontant-terug-bonus? 🎉 Ekstra kontant terug in jou sak om te spandeer op wat jy wil.Geske...
02/10/2026

Wie sien al uit na Desember se kontant-terug-bonus? 🎉 Ekstra kontant terug in jou sak om te spandeer op wat jy wil.

Geskenke, 'n vakansie, spaar of die huis opknap? Waarvoor gaan jy joune gebruik? Vertel ons hieronder! 👇

01/10/2026

🌸 Lekkkker lente winskopies!

Address

433 Rodericks Road
Pretoria
0081

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27123485452

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Cashback Card - Koopkrag posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share