WVS Brokers

WVS Brokers Wimpie van Schalkwyk Makelaars is ‘n gemagtigde finansiële dienste verskaffer. FSB: 8155 Die verskeringswêreld is ons passie.

Wimpie van Schalkwyk Makelaars bestaan al sedert “Februarie 1997”, as ‘n onafhanklike Makelaar (Dus gladnie gebonde aan slegs een Versekeraar nie.) Sedert 1997 tot Februarie 2011 was Wimpie die enigste bemarker betrokke, en sedert Februarie 2011 het Chris Borchardt en Casper Richter voltyds ingeskakel by die Makelary. Ons lewer sedert 1997 reeds voortreflike diens en poog om altyd ons kliente eerste te stel.

Address

321 Visarend Weg, Leeuwfontein Estate
Pretoria
0182

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WVS Brokers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to WVS Brokers:

Shortcuts

Share