FINSA

FINSA FINSA is an independent credit provider that offers Lease Agreements to schools as well as Instalment Sale Agreements to individuals and businesses.

We are committed to helping schools and individuals secure the funds they need to purchasing assets. FINSA is an independent credit provider that offers rental contract to schools as well as personal and business financing for movable assists.

Welgedaan SAOU! Wat 'n voorreg om te kon deelwees!
01/09/2026

Welgedaan SAOU! Wat 'n voorreg om te kon deelwees!

Baie geluk aan Winnette Scott wat die Finsa gelukkige trekking gewen het! Ons weet die geskenk gaan vir jou hope vreugde...
31/08/2026

Baie geluk aan Winnette Scott wat die Finsa gelukkige trekking gewen het! Ons weet die geskenk gaan vir jou hope vreugde bring. HS Drie Riviere, dankie dat jul onderwysers die geleentheid kon bygewoon het.

Sien almal 2027 weer by die SAOU Damesleierskapseminaar!

Dankie aan Aros en AON wat sulke geleenthede help moontlik maak.

Wel gedaan!Dankie SAOU, dit is ‘n uitstekende Damesleierskapseminaar. Geluk mnr Paul Sauer en span, ons sien uit om weer...
29/08/2026

Wel gedaan!

Dankie SAOU, dit is ‘n uitstekende Damesleierskapseminaar. Geluk mnr Paul Sauer en span, ons sien uit om weer deel te kan wees in 2027!

FINSA IS IN GQEBERHA!Ons is bevoorreg om deel te wees van die SAOU Damesleierskapseminaar in Gqeberha en sien uit na ’n ...
28/08/2026

FINSA IS IN GQEBERHA!
Ons is bevoorreg om deel te wees van die SAOU Damesleierskapseminaar in Gqeberha en sien uit na ’n fenomenale geleentheid saam met inspirerende vroueleiers in ons onderwysgemeenskap.

By FINSA glo ons dat finansiering méér is as net syfers. Dit gaan daaroor om mense, skole en hul planne vir die toekoms te ondersteun.

Of dit nou gaan oor ’n skoolbus, nuwe infrastruktuur, sportfasiliteite of ’n ander belangrike behoefte — ons luister, verstaan en help graag om praktiese finansiële oplossings te vind.

Kontak ons: [email protected]
076 864 2639

Your dream vehicle.A caravan for unforgettable family getaways.A trailer for the next adventure.SAOU members can qualify...
19/08/2026

Your dream vehicle.
A caravan for unforgettable family getaways.
A trailer for the next adventure.

SAOU members can qualify for rates of up to Prime +2%.

076 864 2639
[email protected]

Your dream. Our commitment to making it possible.

⏰Dit is byna tyd vir bederf! Finsa is slaggereed om al die damesleiers by die SAOU Nasionaal / National-Damesleierskapse...
14/08/2026

⏰Dit is byna tyd vir bederf! Finsa is slaggereed om al die damesleiers by die SAOU Nasionaal / National-Damesleierskapseminaar op 28 Augustus te sien. Ons is sedert 1993 onderwysers en skole se vennoot in finansiering - kom gesels gerus met ons. Sien jou daar!

www.finsa.co.za
[email protected]

Wat 'n voorreg om te kon deelwees van die Hoofdekring Ekspo! Dankie vir die puik reëlings!Kontak Finsa vandag en kry 'n ...
13/08/2026

Wat 'n voorreg om te kon deelwees van die Hoofdekring Ekspo! Dankie vir die puik reëlings!

Kontak Finsa vandag en kry 'n gratis kwotasie - vandag se beplanning plaas julle skool op die voorvoet vir môre se uitdagings.
🏑🏏🚌🏆

Skole se 2027 Begrotings is tans in proses. NOU is die tyd om finansiële beplanning te doen. Kontak Finsa vandag - ons k...
12/08/2026

Skole se 2027 Begrotings is tans in proses. NOU is die tyd om finansiële beplanning te doen. Kontak Finsa vandag - ons kan help bou aan jou skool se sukses.
[email protected]
076 864 2639

“Empowered Women Empower the Nation.” Met hierdie spesiale Vrouemaand vier ons die krag, wysheid en deursettingsvermoë v...
05/08/2026

“Empowered Women Empower the Nation.”

Met hierdie spesiale Vrouemaand vier ons die krag, wysheid en deursettingsvermoë van al die vroue wat ons land bou. Augustusmaand vier ons elke vrou wat opstaan, inspireer en verandering bring. Gelukkige Vrouemaand!

Finsa help skole om suksesvol te wees en die beste geleenthede vir leerders en sportspanne te gee. Kontak ons vandag: in...
03/08/2026

Finsa help skole om suksesvol te wees en die beste geleenthede vir leerders en sportspanne te gee. Kontak ons vandag: [email protected]

Address

278 Serene Street, Garsfontein
Pretoria
0042

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27124360900

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FINSA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to FINSA:

Shortcuts

Share