24/08/2026
Worth It Foundation
Worth It Foundation Kuiernaweek
Kampi.co.za
ππΊβοΈβ±οΈπ
πΆπͺJUBA KOM KUIER SAAM BY DIE WIF SE VREESLIKE FEESTELIKE GEDOENTE! πͺπΆ
Ons het nog βn GROOT verrassing vir julleβ¦ en glo my, hierdie een wil jy nie misloop nie!
Martiens van Juba gaan saam met ons kamp! π€©πΆ
As jy nog nooit vir Martiens in aksie gesien het nie, maak jouself reg. Hierdie man is βn musikale kragtoer. Hy speel βn verskeidenheid instrumente en sy talent is buitengewoon besonders.
π΅ Hy bring sy trekklavier en sy kitaar!!!
As jy dit kan neurie, kan hy dit speel!πΆπΌπΈπΉ
So ons het ged**kβ¦ kom ons maak βn behoorlike kampkuier daarvan! ππ₯
Kom kuier saam.
π· Bring jou rooiwyn.
πΈ Kom dans in die kamp.
πΆ Kom sing saam.
π En, natuurlikβ¦ kyk of jy vir Martiens kan vasvra!
Gooi enige liedjie uit. Neurie dit. Fluit dit. Sing die eerste paar noteβ¦
En kyk wat hy daarmee doen! π
Hierdie is nie net βn vertoning nie.
Dis βn kampkuier soos nog nooit tevore nie!!
Dis musiek, lag, dans en mense wat saam kuier.
Ons het 3 legendes vir 1 feestelike naweek! π₯
π WIF se Vreeslike Feestelike Gedoente
π
23β25 Oktober
ποΈ ATKV Buffelspoort
Kampkuier saam met Martiens van Juba.
Bring jou mense. Bring jou dansskoene. Bring jou rooiwyn.
En bring βn liedjie wat jy d**k hy NIE kan speel nieβ¦
Ons daag jou uit. ππΆπ₯ #ππΆπ₯
Martiens Joubert
ATKV-Buffelspoort
Kampi.co.za
Multi Risk Brokers
King Price Insurance
#ππΆπ₯ποΈ