08/09/2021
Loans Acceptable is opsoek na konsultante wat by die kantore kan kom werk. Pos behels dat jy Maandae tot Vrydae werk. Geen cold calling of so iets nie. Ons verskaf als van ons kant af om jou sukses te kan behaal. Grooi geleenthede beskikbaar aan die wat bereid is om hard te werk. Enige iemand kan aansoek doen wat in die Moot , Pretoria gelee is. Bo 25 is, onafhanklik en rerig wil werk. Stuur jou Cv na [email protected] vir n onderhoud.