De Jonge Riempies

De Jonge Riempies De Jonge Riempies
Riempies stukkend?

10/05/2026

Gelukkige moedersdag aan al die mamma's vandag. Hoop julle word baie bederf.

Seker daar is min me**es wat soos ek kan sê "ek geniet my werk baie".
07/05/2026

Seker daar is min me**es wat soos ek kan sê "ek geniet my werk baie".

For Sale!Two seater riempie bench. New riempies. Ready to use. R2000Centurion 079 525 1200
31/03/2026

For Sale!
Two seater riempie bench. New riempies. Ready to use. R2000
Centurion 079 525 1200

Naand almal.Ek het so jaar en 'n half gelede Pretoria Riempies by 'n goeie kliënt van my oorgeneem.Hy het weens mediese ...
18/02/2026

Naand almal.
Ek het so jaar en 'n half gelede Pretoria Riempies by 'n goeie kliënt van my oorgeneem.
Hy het weens mediese redes besluit om sy besigheid aan my oor te laat.
Ek het intussen my beste probeer om sy besigheid ( Pretoria Riempies) uit te brei en te ontwikkel.
Besigheid doen besonder goed en ek het intussen besluit om die besigheid te registreer.
Volgende stap is om Die Jonge Riempies en Pretoria Riempies saam te smelt as Pretoria Riempies..
Groot stap, maar glo ons beweeg in die regte rigting.
Voortaan sal De Jonges Riempies bekend staan as Pretoria Riempies met die beste kwaliteit en diens soos ons kliënte gewoond is.

Besige 2026 vir De Jonge Riempies. Van herstelwerk (wat ek nie gewoonlik doen nie) tot span en verkoop van riempies hou ...
14/02/2026

Besige 2026 vir De Jonge Riempies. Van herstelwerk (wat ek nie gewoonlik doen nie) tot span en verkoop van riempies hou my voltyds besig.
Moet sê ek geniet my werk baie

Happy Valentine's day my wife. Married for 28 years today. Love you so much.
14/02/2026

Happy Valentine's day my wife. Married for 28 years today. Love you so much.

13/02/2026
03/01/2026
25/12/2025

DE Jonge Riempies wens julle ñ gesëende kersfees toe.

Kliënt se stoele was in stoor geberg. Het stoele skoon gemaak, olie gegee en riempies vervang.
10/12/2025

Kliënt se stoele was in stoor geberg. Het stoele skoon gemaak, olie gegee en riempies vervang.

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 11:30

Telephone

+27724428989

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Jonge Riempies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to De Jonge Riempies:

Share