SFD Solidariteit Finansiële Dienste (SFD) is ‘n gemagtigde finansiële dienste maatskappy en deel van

Hier is ’n paar belangrike punte om in ag te neem voor jy die vakansietasse pak:1. Maak seker dat jou dekking vir sterft...
01/12/2024

Hier is ’n paar belangrike punte om in ag te neem voor jy die vakansietasse pak:
1. Maak seker dat jou dekking vir sterftes en ongeskiktheid in plek is
2. Nie alle lande word onder plaaslike dekking gedek nie.
3. Nie alle aktiwiteite word gedek nie
4. Belê in ’n begrafnispolis
5. Het jy ’n testament?
6. Is jou kinders gedek?
📞 Kontak SFD: 086 110 1005

Vakansies laat jou d**k aan pret, plesier en ontspan.Tog gaan jy lekkerder vakansie hou as jy weet dat jou lewensdekking in plek is.

Versekerde waarde teenoor vervangingswaarde: Maak seker dat die versekerde waarde – die bedrag waarteen jou besittings v...
01/12/2024

Versekerde waarde teenoor vervangingswaarde: Maak seker dat die versekerde waarde – die bedrag waarteen jou besittings verseker is - in lyn is met die vervangingswaarde - oftewel die bedrag wat dit jou sou kos om dit teen vandag se pryse te vervang.
➡️ Kontak SFD vir Afrikaanse advies oor korttermynversekering
📞 086 110 1005

’n Finansiële adviseur is ’n rasionele stem wat jou help om oordeelkundige besluite te neem ten opsige van persoonlike f...
28/11/2024

’n Finansiële adviseur is ’n rasionele stem wat jou help om oordeelkundige besluite te neem ten opsige van persoonlike finansies te neem. SFD se kenners kan jou help om jou finansiële toekoms op koers te hou.
🤝 Kontak SFD vir kundige finansiële advies:
📞 086 110 1005

Vir baie mense is boedelbeplanning een van daardie lastighede waarvoor daar later tyd gemaak sal word, maar ongelukkig i...
26/11/2024

Vir baie mense is boedelbeplanning een van daardie lastighede waarvoor daar later tyd gemaak sal word, maar ongelukkig is daar soms nie ’n “later” nie. Laat SFD jou help om jou boedel gladweg af te handel sodat jy weet dat jou naasbestaandes versorg sal wees indien iets met jou gebeur.

Geboueversekering: As jy ’n huis besit moet jy die gebou beskerm teen die elemente en ongelukskade. Dit kan jou verskrik...
24/11/2024

Geboueversekering: As jy ’n huis besit moet jy die gebou beskerm teen die elemente en ongelukskade. Dit kan jou verskriklik baie geld uit die sak uit jaag as jou huis se struktuur beskadig word. SFD kan jou met versekeringsadvies in Afrikaans bystaan:
📞 086 110 1005

Die rentekoers is nie net belangrik vir mense wat geld skuld nie, maar ook vir mense wat geld spaar. Nadat die Reserweba...
11/11/2024

Die rentekoers is nie net belangrik vir mense wat geld skuld nie, maar ook vir mense wat geld spaar. Nadat die Reserwebank in September die repokoers verlaag het, kon verbruikers ʼn bietjie makliker asem haal wat hul finansies betref. Verstaan jy wat die rentekoers vir jou beursie beteken en hoe wat jy doen jou finansies kan red of jou nog meer geld kos?

Die rentekoers is nie net belangrik vir mense wat geld skuld nie, maar ook vir mense wat geld spaar.

Slegte finansiële gewoontes wat jy moet breek om jouself van skuld te bevry:❌ Jy spandeer doelloos❌ Jy betaal jou rekeni...
09/11/2024

Slegte finansiële gewoontes wat jy moet breek om jouself van skuld te bevry:
❌ Jy spandeer doelloos
❌ Jy betaal jou rekeninge laat
❌ Jy betaal die minimum op jou kredietkaart
❌ Jy spaar nie vir ‘n noodfonds nie
➡️ SFD kan jou help met finansiële beplanning
📞 086 110 1005

Virseker is reeds langer as 13 jaar Suid-Afrika se eerste en enigste trots Afrikaanse korttermynversekeraar – een wat se...
05/11/2024

Virseker is reeds langer as 13 jaar Suid-Afrika se eerste en enigste trots Afrikaanse korttermynversekeraar – een wat seker maak dat jou voertuig, huis, huisinhoud, draagbare besittings, sakeonderneming en selfs jou troeteldiere voldoende verseker is.

Virseker is ook onlangs aangekondig as die beste korttermynversekeraar in die Ask Afrika Orange®-indeks.

🩺 Faktore moet jy in ag neem met die kies van ‘n mediese fonds: ✅ Wie jy almal in die versekering wil dek ✅ Manier van u...
03/11/2024

🩺 Faktore moet jy in ag neem met die kies van ‘n mediese fonds:
✅ Wie jy almal in die versekering wil dek
✅ Manier van uitbetaling
✅ Maandelikse premie
✅ Wat alles deur die versekering gedek moet word
✅ Jou en jou afhanklikes se gesondheidstatus
👉 Kontak SFD vandag nog vir advies in Afrikaans oor mediese fondse.
📞 086 110 1005

Die Suid-Afrikaanse pensioenlandskap het dramaties verander met die inwerkingtreding van die tweepotstelsel op 1 Septemb...
01/11/2024

Die Suid-Afrikaanse pensioenlandskap het dramaties verander met die inwerkingtreding van die tweepotstelsel op 1 September.

Die Suid-Afrikaanse pensioenlandskap is op die drumpel van ʼn groot verandering met die inwerkingtreding van die tweepotstelsel op...

Ja, liewer laat as nooit! Kontak SFD ook vir aftrede-beplanning: 📞 086 110 1005
31/10/2024

Ja, liewer laat as nooit! Kontak SFD ook vir aftrede-beplanning:
📞 086 110 1005

Dis nie ʼn ongewone dilemma nie: jy word 50 en besef jy het nog nie begin spaar vir aftrede nie. Ina Opperman het gaan vasstel wat jy kan doen.

Address

Lady Brooks Office Park, No 14, 12th Avenue
Pretoria
0081

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27861101005

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SFD posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to SFD:

Share