07/05/2025
Aansoeke Oop:
Junior IT Tegnikus
✅ Het jy die afgelope 2 jaar gematrikuleer en wil jy nou begin werk?
✅ Ken jy jou pad om tegnologie en rekenaars?
✅ Is jy gretig om te leer?
✅ Enige ervaring met Koderingsvaardighede soos Python/SQL/ ander sal voordelig wees.
Hierdie werk is vir jou!
🔴 Dien Nou Aansoek In ➔
📧 Stuur jou CV of Motiveringsbrief na:
[email protected]
📌 Kortlys-kandidate mag gevra word om 'n aanlegtoets af te lê.
📌 Aansoeke moet ingedien word teen 14 Mei 2025.