Kosie Dreyer Onafhanklike Finansiele Adviseurs

Kosie Dreyer Onafhanklike Finansiele Adviseurs Gesamentlike ondervinding van oor die 60 jaar. Meer as 15 jaar betrokkenheid by NWU as studentevoorligter mbt finansiele advies.

27/08/2020

Aan al my kliënte..
Ons kantore het geskuif in Potchefstroom.
Kontak ons gerus op 018/2932110 of epos na [email protected]
Lieze en Esmerie staan gereed om julle oproepe te neem met enige navrae.

So lekker om julle voor te stel aan al die splinternuwe gesigte in ons kantoor. Esmerie, Lieze, Nicole en Rianda. Hierdi...
16/08/2018

So lekker om julle voor te stel aan al die splinternuwe gesigte in ons kantoor. Esmerie, Lieze, Nicole en Rianda. Hierdie span maak dat ek berge kan versit! Dankie vir julle harde werk en vriendelike gesigte elke dag! Niks is ooit vir julle teveel gevra nie.
"Watch this space"

31/01/2018

“What is risk”, you may ask. The reality is that risk is a different thing to different people; however, it largely refers to exposure to some sort of danger: https://goo.gl/B6Z3uC

10/11/2017

Aan almal wat op my verjaarsdag vir my mooi boodskappe gestuur het of gebel het 'n groot dankie. Julle het die dag vir my spesiaal gemaak. Hoe ouer mens word hoe meer kosbaar is vriendskappe.
Mag elkeen van julle ook n voorspoedige jaar beleef!

Foto's en Worsbroodjies
26/09/2016

Foto's en Worsbroodjies

26/08/2016

PPS offers international cover, be it for travel, work, immigration or hobbies.

Unlimited cover, no loadings or restrictions applied and there is no need to inform PPS of activities.

27/07/2016

Your age can play a big part in determining your monthly insurance premiums. Find out more here: https://goo.gl/5ntfOv

17/07/2016

75yrs of PPS enabling its professionals

Address

Potchefstroom
2520

Telephone

+27182932110

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kosie Dreyer Onafhanklike Finansiele Adviseurs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kosie Dreyer Onafhanklike Finansiele Adviseurs:

Share