15/10/2026
Gister het die CMFS-span met hope trots en all the good vibes deelgeneem aan OFM, The Sound Of Your Life en Round Table 47 Potchefstroom se Pinkt🎀ber “Bowling 4 Boobies” fondsinsamelingsgeleentheid ten bate van Kansa en kankernavorsing.
En wow… what a vibe! 🎳
Funky dress-ups, tonne gees en ’n span wat 'all in' gegaan het – dit was next level fun!
Maar die kersie op die koek?
Die super cool CMFS-span is bekroon as die span met DIE HEEL MEESTE GEES! đź‘‘
Girls, we brought the spirit, the energy AND the pink! đź’—
Dankie dat ons as span altyd saamstaan en saam show up vir ’n goeie doel.
Die dag was ’n massive sukses, maar wat ons die meeste raak is die ongelooflike betrokkenheid van ons gemeenskap.
When a community comes together, the impact is HUGE.
En hierdie een? Pure hoendervleis!