05/10/2026
💍 Pasgetroud? Nou begin die bou van julle toekoms.
Van ’n gedeelde begroting tot spaar vir julle volgende groot doelwit, goeie finansiële gewoontes vroeg in julle huwelik kan later ’n groot verskil maak.
In hierdie week se Fin Feite deel Jannie 3 eenvoudige finansiële wenke vir pasgetroude paartjies. 👇
Want “vir altyd” gaan nie net oor liefde nie. Dit gaan ook oor die toekoms wat julle saam bou.
📍 Daan Schoeman FPS
📞 Kontak ons vir professionele finansiële advies