PPC Makelaars

PPC Makelaars Goedgekeurde Finansiële Diensteverskaffer FSP 5687. Ons bied lewensversekering, beleggings, GAP-dekking, annuiteite en testamente aan.

Kontak ons vir jou finansiële beplanning. Ons help jou om jou finansiële toekoms veilig te stel!

25/12/2024
Kontak Braam Lochner 082-871 1110/ppcmakelaars@telkomsa.net
28/11/2024

Kontak Braam Lochner
082-871 1110/[email protected]

Life’s unexpected challenges can come in many forms, including temporary long-term disabilities. At Bidvest Life, we believe everyone deserves support during these critical moments. We’re here to stand by you, ensuring you can channel your energy toward recovery without financial worries.

19/11/2024

From R250 p/m

21/10/2024

Oktober is die mooiste maand, maar ook borskankermaand.
Borskanker en kanker is nie mooi nie, en die impak daarvan kan diepgaande wees. Dit is belangrik om oor finansiële gemoedsrus te praat, veral wanneer dit kom by die kostes van behandeling en ondersteuning. Om vroegtydig te skakel en 'n plan te hê, kan 'n groot verskil maak. Dit help om die las van finansiële bekommernisse te verlig, sodat mense meer fokus kan hê op hul gesondheid en herstel.
Kontak Braam Lochner om meer hieroor te gesels - 082-871 1110

21/10/2024

Kontak Braam Lochner by 082-871 1110, of stuur ‘n e-pos na [email protected]

Skakel gerus vir  Braam Lochner vir meer inligting
10/10/2024

Skakel gerus vir Braam Lochner vir meer inligting

03/10/2024
02/10/2024

Verstaan beleggingsrisiko

Beleggers kan hoër opbrengste verdien deur hul beleggings aan groter risiko bloot te stel. Dit beteken nie dat daar met onvoorspelbare uitkomste gespekuleer word nie; dit behels dat ’n belegger onsekerheid op kort termyn verduur ter wille van meer sekerheid van winste op lang termyn.

Beleggingsrisiko is nie die enigste risiko wat tot verlies van jou aanvangskapitaal kan lei nie. Versuim om met inflasie tred te hou of ’n belegging wat onderpresterende opbrengste verdien is albei risiko’s wat keer dat jy jou finansiële doelwitte bereik. Korttermyn beleggingsverliese kan ook voorkom, maar hierdie ‘papierverliese’ word slegs werklikheid wanneer jy jou belegging verkoop teen minder as die prys waarvoor jy dit gekoop het.

Om jou te help om ingeligte besluite te neem, is dit belangrik om te weet wat die minimum beleggingstermyn is wat vir jou gekose belegging aanbeveel word en wat die verwagte gemiddelde opbrengs oor daardie tydperk is. Wat belangrik is, is dat jy die risiko kan hanteer en kan bekostig, dat dit ooreenstem met jou finansiële doelwitte en dat jy gemaklik voel waarmee.

Kontak Braam Lochner gerus vir enige beleggingsadvies.

Address

60 Voortrekker Street
Piketberg
7320

Telephone

+27828711110

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PPC Makelaars posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to PPC Makelaars:

Share