08/04/2026
Die belangrikheid van ’n opspoorstelsel 🚨
Motor-kapings in Suid-Afrika bly ’n ernstige probleem – en dit gebeur vinniger as wat mens d**k. Statistiek wys dat ’n voertuig binne minute verdwyn… maar met die regte tegnologie kan jy ’n groot verskil maak.
'n Opspoorstelsel kan:
✔ Jou voertuig vinnig help opspoor na ’n kaping
✔ Die kans op suksesvolle herstel drasties verhoog
✔ Jou gemoedsrus gee, elke dag
Baie versekeraars vereis selfs ’n goedgekeurde opspoorstelsel vir sekere voertuie – en dit kan jou premie beïnvloed.
Moenie wag totdat dit te laat is nie. Beskerm jou belegging en jou veiligheid vandag.
Stuur gerus vir ons ’n epos of kontak jou adviseur direk om meer uit te vind oor Tracker Connect se verskeidenheid produkte.
Pryslys:
- Retrieve Plus: R99 / maand
- Recover: R139 / maand
- Protect: R179 / maand
- Care: R199 / maand
- Care Pulse: R229 / maand
en vele meer om van te kies!