16/09/2024
Ons is baie opgewonde om Broekskeur Oplossings bekend te stel aan die Oudtshoorn gemeenskap!
Ons bestaan vir een doel: om die gemeenskap by te staan in tye wanneer dit Broekskeur gaan, net tot die volgende salaris/lone datum.
Al wat jy benodig is:
u Identiteitsdokument,
ń gesonde kredietrekord,
die nuutste salarisstrokie(bewys van Sassa) en
3 maande bankstaat.
Een van die eerste 10 rekeninge wat suksesvol terugbetaal word, sal ñ kans staan om R150 kontant te wen.
Vir enige navrae of om ń afspraak te reël, kontak ons gerus op whatsapp by 0768324755, of stuur u dokumente aan [email protected]
Byvoorbaat Dankie,
Broekskeur Oplossings
(Vir wanneer dit Broekskeur gaan)