17/08/2026
๐ PSG by Abraham Kriel Kinderhuis se Talentaand
PSG was bevoorreg om die Abraham Kriel Kinderhuis se Talentaand by te woon. ๐ถโจ
Dit was โn besondere aand vol talent, passie en inspirerende optredes. Ons is trots om โn geleentheid te kon ondersteun wat kinders se talente vier en aanmoedig.
Dankie Abraham Kriel Kinderhuis vir โn wonderlike aand! โค๏ธ