Village Insurance Brokers

Village Insurance Brokers In a world dominated by faceless organizations, I strive to differentiate myself through excellence.

And meanwhile in South Africa😉😁dankie Zellmaré Pretorius dat jy Village Insurance Brokers bestuur soos ekke nie eers kan...
28/05/2026

And meanwhile in South Africa😉😁dankie Zellmaré Pretorius dat jy Village Insurance Brokers bestuur soos ekke nie eers kan nie. Ongelooflik dankbaar vir jou!! Dankie vir al die rolle wat jy daar vervul en al die b***e suksesvol in die lug hou!!

Waar is die tyd heen!! Van baba nou die dag tot jonge dame wat nou matriek skryf en 1ste eie voertuig kry!! Hier by Vill...
23/05/2026

Waar is die tyd heen!! Van baba nou die dag tot jonge dame wat nou matriek skryf en 1ste eie voertuig kry!!
Hier by Village Insurance Brokers is dit heerlik om te sien hoe ons kinders groot word en die toekoms van môre word!!
Sané Maritz baie geluk met jou 1ste wiele!! Mag jy absoluut geseënd wees!! Ons sien uit daarna om jou toekoms te volg!!
Dankie Adriaan Maritz en Sandra Maritz vir vertroue gestel in Village Insurance Brokers as julle makelaars!!
Zellmaré Pretorius Suzelle Maritz

Village Insurance Brokers trotse borg van Laerskool Selection Park se onder 7 Valkie rugbyspan !🏈
09/05/2026

Village Insurance Brokers trotse borg van Laerskool Selection Park se onder 7 Valkie rugbyspan !🏈

Met ons jaarlikse besoek aan Ladybrand het ons ook besoek afgelé by Ladybrand Primary School en Hermana Primary School w...
03/05/2026

Met ons jaarlikse besoek aan Ladybrand het ons ook besoek afgelé by Ladybrand Primary School en Hermana Primary School waar ons onderwysers toegespreek het oa ook om hulle te help met hulle CPD punte.

Met hierdie voorlegging het hulle nie net praktiese inligting gekry nie, maar ook CPTD punte verdien. As jy d**k jou skool kan baat vind, kontak ons gerus.

Dit was heerlik om weer al ons kliënte / vriende te besoek en ook saam te kuier.

Village Insurance Brokers waar vreemdelinge vriende word en vriende familie!

Baie geluk Joanika Haasbroek met jou splinternuwe wiele!! Mag jy baie mooi memories maak en veilige kilometers. Dankie d...
03/05/2026

Baie geluk Joanika Haasbroek met jou splinternuwe wiele!! Mag jy baie mooi memories maak en veilige kilometers.
Dankie dat jy Village Insurance Brokers vertrou met jou bate.

Sterkte aan Brits Laerskool se netbalspan!!🏐julle lyk stunning en ons hier by Village Insurance Brokers pryk trots op ju...
11/04/2026

Sterkte aan Brits Laerskool se netbalspan!!🏐julle lyk stunning en ons hier by Village Insurance Brokers pryk trots op julle klere!! Go girls!!

As dit op jou b-day gebeur🤦🏻‍♀️😡😭feite...statistieke....hierdie gebeur....maar dankbaar dat ons hier by Village Insuranc...
11/04/2026

As dit op jou b-day gebeur🤦🏻‍♀️😡😭feite...statistieke....hierdie gebeur....maar dankbaar dat ons hier by Village Insurance Brokers ons kliënte kan bystaan en na paar minute kan die b-day man Jacques Van Der Ryst lag en sy b-day geniet!! Hoop dai kerrie en naan was heerlik Jacques!!

Kyk as jou vrou jou so bederf op jou b-day!! Baie baie geluk julle 2 en William Pienaar baie geluk met nie net jou bday ...
11/04/2026

Kyk as jou vrou jou so bederf op jou b-day!! Baie baie geluk julle 2 en William Pienaar baie geluk met nie net jou bday nie, maar ook jou ....dis nie 'n bakkie nie....dis 'n Hilux....Toyota Hilux😂😂 mag julle baie gelukkig wees en baie mooi memories maak en veilig kilos!! Dankie dat jy en Lorette Pienaar ons hier by Village Insurance Brokers vertrou met die versekering!! Byt vas...die handdoeke kom!!😂😂

09/04/2026
Mari van Zyl, Okkie Van Zyl baie baie geluk met julle prag nuwe voertuig!! Dankie dat Village Insurance Brokers julle ko...
25/03/2026

Mari van Zyl, Okkie Van Zyl baie baie geluk met julle prag nuwe voertuig!! Dankie dat Village Insurance Brokers julle kosbare bate kan verseker.
Baie veilige kilos en happy memories!!

Address

San Lezan 4, Donkin Place
Nigel
1469

Telephone

+27828210851

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Village Insurance Brokers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Village Insurance Brokers:

Share