ACVV Tweedehandse Winkel

ACVV Tweedehandse Winkel Die ACVV Tweedehandse Winkel is 'n inisiatief deur die lede van die ACVV Moorreesburg tak. Niks word aangekoop nie. Alles wat ons verkoop, is aan ons geskenk.

Ons beker loop daagliks oor van dankbaarheid vir almal se oop hande en harte.

Die stel is in 'n ongelooflike toestand vir sy ouderdom. Geen stukkend plekkies op die rottang dele. Hout is netjies en ...
25/01/2026

Die stel is in 'n ongelooflike toestand vir sy ouderdom. Geen stukkend plekkies op die rottang dele. Hout is netjies en materiaal is skoon en netjies.

R 7000

Wilshire House Fine China Stel10 x Koppies10 x Pierings10 x Klein Bordjies1 x Melkbeker1 x SuikerpotjieR 600 vir die hel...
18/07/2025

Wilshire House Fine China Stel

10 x Koppies
10 x Pierings
10 x Klein Bordjies
1 x Melkbeker
1 x Suikerpotjie

R 600 vir die hele stel!

Vintage NORITAKE stel8 x Koppies8 x Pierings8 x Klein Bordjies1 x Melkbeker1 x Suikerpotjie Die suikerpotjie het 'n klei...
18/07/2025

Vintage NORITAKE stel

8 x Koppies
8 x Pierings
8 x Klein Bordjies
1 x Melkbeker
1 x Suikerpotjie

Die suikerpotjie het 'n klein chip merkie.

R 500 vir die hele stel!

18/07/2025
Pragtige mikroskoop in báie goeie toestand, nog in sy hout boksie.  R  900
11/04/2025

Pragtige mikroskoop in báie goeie toestand, nog in sy hout boksie. R 900

Pragtige stelletjie juweliersware. Plated Gold with Tiger Eye stones.Tiger's Eye is a gemstone that symbolizes  strength...
21/02/2025

Pragtige stelletjie juweliersware.

Plated Gold with Tiger Eye stones.

Tiger's Eye is a gemstone that symbolizes strength, courage and confidence. It's also thought to bring balance, focus & clarity

R 800

SOLD!!!!  Volledige VINTAGE tee stel. Te mooi vir woorde. In uitstekende kondisie. Tee pot. Melkbeker. Suikerpotjie. 6 x...
16/02/2025

SOLD!!!! Volledige VINTAGE tee stel. Te mooi vir woorde. In uitstekende kondisie.

Tee pot. Melkbeker. Suikerpotjie. 6 x koppies & pierings

R 750

Baie mooi rok - size 32 - R 300
08/02/2025

Baie mooi rok - size 32 - R 300

Baie mooi rok - size 8 - R 400
08/02/2025

Baie mooi rok - size 8 - R 400

Address

22 Retiefstraat
Moorreesburg
7310

Opening Hours

Tuesday 09:30 - 14:00
Wednesday 09:30 - 14:00
Thursday 09:30 - 14:00
Friday 09:30 - 14:00

Telephone

+27224331477

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ACVV Tweedehandse Winkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share