Pennies en Ponde

Pennies en Ponde At Pennies en Ponde we buy all kinds of coins, banknotes, from old local coins to foreign currencies! We pay cash for Gold and Silver, even if broken!

24/12/2025

Na 'n baie lang stilte is ek weer reg vir besigheid... So mooi groete uit 'n warm montagu

20/03/2016

Pennies en ponde

02/12/2015

Ja my vriende in die wes kus ekt montagu toe verhuis en dit het my n hele tyd geneem om myvoete hier te vind maar hierdie is nou die my nuwe begin maar kom enige een hier deur montagu gery asb kom se net jis jis jaco moenie sit en slaap mooi groete aan almal en my nuwe vriende hier

27/10/2014

Jame ek so stil nou in montagu en on the road again groete

25/02/2014

More mensies vandag gaan ons behoorlik mens braai in die weskus. Hou maar die deure toe en koue water byderhand. lekker dagi vir julle almal.

More more al julle mooi mensies. Dis tyd om te lewe,vandag is more se gister tyd staan vir niemand stil nie. Dankie Here...
24/02/2014

More more al julle mooi mensies. Dis tyd om te lewe,vandag is more se gister tyd staan vir niemand stil nie. Dankie Here vir U genade vir hiedie dag! Mooi dagi vir julle almal.

21/02/2014

Wat n mooi dag ini weskus!!! Sonskyk sonskyn sonskyn. Julle maaitjies moet n heelike naweek he en lekker uitrus.
Gedagte vir die dag;Psalm 136
Die goedertierenheid van die Here duur tot in ewigheid.

Gedagte vir die dag;Joh15 vers 5
20/02/2014

Gedagte vir die dag;Joh15 vers 5

More uit n mistige laaiplek. Jaco werk by Piketberg vandag vroeg more trek die son reeds water.
19/02/2014

More uit n mistige laaiplek. Jaco werk by Piketberg vandag vroeg more trek die son reeds water.

More more!!! Nog n lekker daggi in die Weskus. Mag julle almal n geseende naweek he.
07/02/2014

More more!!! Nog n lekker daggi in die Weskus. Mag julle almal n geseende naweek he.

Lekker sonskyn dagi by pennies en ponde in laaiplek.
05/02/2014

Lekker sonskyn dagi by pennies en ponde in laaiplek.

Kom alle mense van die weskus ons wag vir julle!!!
03/02/2014

Kom alle mense van die weskus ons wag vir julle!!!

Address

58 Bath Street
Montagu
6720

Telephone

+27767474720

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pennies en Ponde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share