29/06/2025
Fabulous 14! ๐ .erasmus
Jy is my whitty, cheeky, little-mini-me, jy maak elke dag se opstaan vir my die moeite werd! Moeite en effort was jy nรณg nooit nie!
Ek geniet jou elke dag!
Leef elke dag asof dit jou laaste is.
Wees nice.
Gee om.
Do you!
Moenie dat iemand jou lig blus nie. Nooit nie!
Droom groot.
Vlieg hoog.
Doen alles ekstra!
Jy is โn beautiful meisiekind, en jy is myne.
Vir altyd! Ek lief jou omi wรชreld en terug! ๐