Rand Agri

Rand Agri Rand-Agri is a leader in the bulk grain trade industry. Our operations span the agricultural value c

Rand Agri is op soek na ’n Uitvoerende Assistent om by die Rand Agri-span in Pretoria aan te sluit.Die ideale kandidaat ...
28/08/2026

Rand Agri is op soek na ’n Uitvoerende Assistent om by die Rand Agri-span in Pretoria aan te sluit.

Die ideale kandidaat is professioneel, goed georganiseerd, energiek en in staat om met diskresie en noukeurigheid in ’n dinamiese omgewing te werk.

Ons soek onder andere iemand met:
- sterk administratiewe en organisatoriese vaardighede;
- uitstekende Afrikaans- en Engelse kommunikasievaardighede;
- evorderde vaardigheid in MS Word, Excel en Microsoft 365;
- uitstekende aandag aan besonderhede; en
- die vermoë om onafhanklik te werk, inisiatief te neem en doeltreffend op te volg.
Ervaring as Persoonlike of Uitvoerende Assistent is voordelig. ’n Regsagtergrond sal ’n sterk voordeel wees, en pas gekwalifiseerde prokureurs wat hul klerkskap voltooi het, word ook aangemoedig om aansoek te doen.

Lees meer oor die pos en doen aanlyn aansoek:
Ons is op soek na ’n Uitvoerende Assistent om by die Rand Agri-span in Pretoria aan te sluit.
Die ideale kandidaat is professioneel, goed georganiseerd, energiek en in staat om met diskresie en noukeurigheid in ’n dinamiese omgewing te werk.
Ons soek onder andere iemand met:
sterk administratiewe en organisatoriese vaardighede;
uitstekende Afrikaans- en Engelse kommunikasievaardighede;
gevorderde vaardigheid in MS Word, Excel en Microsoft 365;
uitstekende aandag aan besonderhede; en
die vermoë om onafhanklik te werk, inisiatief te neem en doeltreffend op te volg.

Ervaring as Persoonlike of Uitvoerende Assistent is voordelig. ’n Regsagtergrond sal ’n sterk voordeel wees, en pas gekwalifiseerde prokureurs wat hul klerkskap voltooi het, word ook aangemoedig om aansoek te doen.

Lees meer oor die pos en doen aanlyn aansoek: https://www.randagri.co.za/careers/

Goeie mense, ou trekkers en pure landboutrots. 🚜🌾 Vandag by die Bezuidenhout Legacy Boeredag het ons weer besef hoe ster...
06/08/2026

Goeie mense, ou trekkers en pure landboutrots. 🚜🌾 Vandag by die Bezuidenhout Legacy Boeredag het ons weer besef hoe sterk ons bedryf se bande loop. Ongelooflik om te sien hoe die geskiedenis by die museum bewaar word terwyl ons saam met die manne en vroue in die bedryf bou aan die toekoms.

Kuier

Rand Agri’s fleet is officially expanding, and we couldn’t be prouder! 🚚We are thrilled to announce the arrival of brand...
05/08/2026

Rand Agri’s fleet is officially expanding, and we couldn’t be prouder! 🚚

We are thrilled to announce the arrival of brand-new trucks to our fleet.

Seeing our fleet grow fills our entire team with immense pride. It is a visual reminder of the hard work, dedication, and passion that drives Rand Agri forward every single day.

Expanding our fleet is a profound privilege. We do not take this momentum for granted. We are deeply grateful for the trust our network places in us, which directly fuels our ability to invest back into our operations and the agricultural sector as a whole.

CompanyGrowth SouthAfricanAgriculture GratitudeInMotion

Langdiens-toekennings | Rand AgriJare van toewyding, groei en lojaliteitBy Rand Agri glo ons mense is ons grootste bate....
07/02/2026

Langdiens-toekennings | Rand Agri

Jare van toewyding, groei en lojaliteit
By Rand Agri glo ons mense is ons grootste bate.

Vandag sê ons met opregte waardering dankie aan ons kollegas wat oor die jare saam met Rand Agri gegroei het 🌱

👏 Nicola vier 15 jaar by Rand Agri – ’n besonderse mylpaal wat getuig van lojaliteit, harde werk en deursettingsvermoë.

👏 Ons bring ook hulde aan ons spanlede wat 10 jaar en meer diens gelewer het. Julle betrokkenheid, kennis en toewyding vorm die fondament van ons sukses.

Dankie dat julle deel is van die Rand Agri storie.
Ons waardeer elke jaar, elke bydrae en elke persoon

Rand Agri wens Jan Grey van Janvos Landgoed  geluk met sy aanwysing as Nasionale Boer van die Jaar 2025 deur Landbouskry...
22/01/2026

Rand Agri wens Jan Grey van Janvos Landgoed geluk met sy aanwysing as Nasionale Boer van die Jaar 2025 deur Landbouskrywers Suid-Afrika.

Hierdie gesogte toekenning getuig van uitnemende boerderypraktyke, asook ’n volhoubare, innoverende en verantwoordelike benadering tot produksie — kernwaardes wat Suid-Afrika se voedselsekerheid ondersteun.

Ons is trots om saam te werk met produsente wat deur voorbeeld lei en ’n blywende bydrae tot die landbousektor lewer.

Randfontein Milling Plant Acquisition Recommended The Competition Commission has recommended that the Tribunal approve t...
22/11/2025

Randfontein Milling Plant Acquisition Recommended

The Competition Commission has recommended that the Tribunal approve the transaction where Rand Agri, on behalf of Ace Brands Newco, will acquire Tiger Brands inland milling units in Randfontein, including maize and wheat plants, with conditions to protect jobs and public interest.

24/10/2025

Rand Agri se heel eerste witmielie-skip word gelaai vir uitvoer!
Ons is trots, en opreg dankbaar vir elke geleentheid tot groei. 🌾🚢

Address

24 Samora Machel Street
Middelburg
1050

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

27 (0)13 243 1166

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rand Agri posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rand Agri:

Shortcuts

Share