28/10/2026
Skuld is nie die oplossing vir dobbelary nie.
Krediet kan dalk na ’n vinnige oplossing lyk, maar om geld te leen om te dobbel, kan verbruikers dieper in die skuld dompel.
Lees die Netwerk24-artikel oor kredietverskaffers se waarskuwing teen skuldgedrewe dobbelary en die belangrikheid van verantwoordelike finansiële besluite.
🔗 Lees die artikel: https://www.netwerk24.com/sake/tegnuus/kredietverskaffers-waarsku-teen-skuld-maak-om-te-dobbel-20261026-0779