Status Makelaars Bloemfontein

Status Makelaars Bloemfontein To render short term insurance with excellent service to our clients at affordable price. Na 34½ jaar diens by Santam, het ek Desember 2016 afgetree.

Ek het besluit om my kennis en ervaring, in samewerking met Status Makelaars Kroonstad, in te span om ander mense met hulle korttermynversekering te help. My versekeringskennisveld sluit in: Persoonlike Lyne-, Besigheids-, Korporatiewe-, Boere-, Marine-, Ingenieurs- en Boedelveserkering. Verder het ek ook die eise van die verskillende versekeringsafdelings hanteer. Ek het ook 15 jaar bestuursonder

vinding in baie van bogenoemde versekeringsaspekte. Die volgende maatskappye met hulle unieke produkte, word onderskryf:

Santam, Discovery, Old Mutual Insure, PPS, CIA, Landmark, Bryte, Agriseker, Virseker, Auto & General, First for Women, Renasa, Hollard, Excelsior

After 34½ years of service at Santam, I retired in December 2016. I decided to use my knowledge and experience, in cooperation with Status Brokers Kroonstad, to help other people with their short-term insurance. My insurance field of knowledge include the following: Personal Lines -, Business -, Corporate -, Farmers -, Marine -, Engineering - and Estate Insurance. I also have 15 years experience in managing most of the above mentioned aspects of insurance. The following companies with their unique products are underwritten:

Santam, Discovery, Old Mutual Insure, PPS, CIA, Landmark, Bryte, Agri Sure, Virseker, Auto & General, First for Women, Renasa, Hollard, Excelsior

24/12/2018

 Do not be caught off guard by everyday challenges. If your vehicle runs out of fuel, has a flat tyre or you locked your...
31/08/2018


Do not be caught off guard by everyday challenges. If your vehicle runs out of fuel, has a flat tyre or you locked your keys in the car, Assist will dispatch a service provider that will help you with your emergency.

 Do not be caught off guard by everyday challenges. If your vehicle won’t start due to a flat battery, Assist will dispa...
15/08/2018


Do not be caught off guard by everyday challenges. If your vehicle won’t start due to a flat battery, Assist will dispatch a service provider to attempt to jump start the vehicle.

  From next week, we will be dealing with one of the value-added products on your short-term insurance, namely Assist, w...
03/08/2018


From next week, we will be dealing with one of the value-added products on your short-term insurance, namely Assist, which provides assistance in case of different emergencies.

  Remember Status Brokers Bloemfontein can give expert advice on the following short term insurance products:  Personal ...
31/07/2018


Remember Status Brokers Bloemfontein can give expert advice on the following short term insurance products: Personal Lines, Business Insurance, Corporate Insurance, Engineering Insurance, Haulage and Marine Insurance.

  Do not miss out on this opportunity if you are over 50. This policy comes with a lot of benefits. Call Now for a Free ...
30/07/2018

Do not miss out on this opportunity if you are over 50. This policy comes with a lot of benefits. Call Now for a Free quote!!!!

16/07/2018
Na die brande hierdie jaar in die Suid-Kaap (Knysna en omgewing) - die grootste katastrofe in die geskiedenis van die ve...
04/12/2017

Na die brande hierdie jaar in die Suid-Kaap (Knysna en omgewing) - die grootste katastrofe in die geskiedenis van die versekeringsbedryf - sowel as die storm in die Wes-Kaap, het Santam die volgende feite bekendgestel:

 Meer as 1 000 eiendomme, insluitend die koshuis van Hoërskool Knysna, is deur die brande verwoes.
 Santam het eisetakseerders na die Suid-Kaap gestuur om kliënte en tussengangers wat deur die brande geraak is, binne 24-48 uur nadat die brande voorgekom het behulpsaam te wees.
 Santam se katastrofe-reaksiespan het bestaan uit takseringsbestuurders, ‘n motorherwinningsbestuurder, mobiele katastrofebestuurvoertuie en eisebemiddelaars om kliënte en tussengangers in Knysna te help.
 Santam se kommersiële en spesialisbesigheidseenhede het altesaam 1 500 eise ontvang van ons kliënte wat regstreeks deur die brande geraak is.
 Santam het eise ter waarde van R800 miljoen as gevolg van die brande verwerk, uitgesluit eise ter waarde van R72 miljoen wat met die storm in die Wes-Kaap verband hou.
 Santam het ‘n onmiddellike tussentydse betaling R50 000 toegekeur vir kliënte wat ‘n totale verlies gely het sodat hulle in die dae net ná die brande die allernodigste kon bekom.
 Santam het ook ‘n onmiddellike tussentydse betaling van R10 000 goedgekeur vir kliënte wie se voertuie verwoes is sodat hulle tydelike vervoer kon bekom.
 Santam het R1 miljoen geskenk vir noodleniging in Knysna en het daarna brandbestrydingstoerusting ter waarde van R1,2 miljoen aan die Sarah Baartman-distrik geskenk.

Die belangrikste kwessie wat uit die Suid-Kaapse brande na vore gekom het, is onderversekering. Verseker ‘n huis en die inhoud teen vervangingswaarde – vervangingswaarde is wat dit sal kos om ‘n huis soos dit tans is, teen vandag se boupryse te vervang indien die hele eiendom deur byvoorbeeld ‘n brand verwoes word.

Indien so ‘n voorval met jou gebeur, is jy voldoende verseker? Oor die algemeen word goedere wat uit jou voertuig gestee...
01/09/2017

Indien so ‘n voorval met jou gebeur, is jy voldoende verseker?

Oor die algemeen word goedere wat uit jou voertuig gesteel word (met sigbare inbraak), by die meeste versekeringsmaatskappye gedek onder die Alle Risiko afdeling van jou polis.

Dekking onder die Alle Risiko afdeling kan verkry word vir klerasie en persoonlike besittings en gespesifiseerde artikels.

Let daarop dat selfone, tablette en skootrekenaars by die meeste maatskappye gespesifiseer moet word, voordat jy dekking geniet.

Dit is ook raadsaam om juweliersware en duursame artikels te spesifiseer.

Daar is deesdae ‘n neiging dat mense nie die Alle Risiko afdeling op hulle polisse kies nie om premies te bespaar. Dit kan lei tot teleurstellings wanneer hulle wil eis wanneer so ‘n voorval met hulle gebeur.

Motoriste in Bloemfontein word gevra om te verseker dat hulle voertuie en besittings daarin veilig is by veral besige inkopiesentrums in die stad. Die polisie...

Address

Bloemfontein
Mangaung
9301

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

0824675027

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Status Makelaars Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share