Hisec Wealth & Financial Services

Hisec Wealth & Financial Services Hisec Wealth & Financial Services Pty (Ltd), is an accredited Financial Services Provider, registered with the FSCA. Registration number: 10960.

Hisec Wealth & Financial Services (Pty) Ltd, provides services as wealth and financial advisors and was established in October 2000. It has grown into a fully-fledged Financial Services Provider, receiving many industry rewards along the way. Services provided include all the personal financial, retirement, investment and estate planning needs a person may require. We also serve the employee bene

fits sector providing pension / provident and group benefits to companies. At Hisec we pride ourselves in professional services rendered by a competent team, with knowledgeable and trustworthy financial advisors.

09/12/2025
Geleentheid beskikbaar.  Kontak die epos adres met jou CV indien jy aan die vereistes voldoen.
18/04/2024

Geleentheid beskikbaar. Kontak die epos adres met jou CV indien jy aan die vereistes voldoen.

Chris en Hannetjie, Ons wil vandag van die geleentheid gebruik maak om vir julle baie dankie te sê vir leiding wat julle...
16/10/2019

Chris en Hannetjie, Ons wil vandag van die geleentheid gebruik maak om vir julle baie dankie te sê vir leiding wat julle vir ons gee en die inspirasie wat julle vir ons almal hier by Hisec Wealth & Financial Services is. Julle is baie spesiale mense om voor te werk en ons kon nie vir beter vra nie. Dankie dat julle ons altyd bystaan en ondersteun in enige situasie van ons lewens. Julle is nie net ons werkgewers nie maar ons “mentors” ook. GELUKKIGE BASE DAG. Met Liefde en Dank van die Hisec Wealth Span.

07/03/2019

Vanoggend 9h00-11h00 kuier Hannetjie Pretorius van die Lewe Seminaar saammet Bertha Le Roux-Wahl op oor die belangrikheid om aan jou huwelik te werk. Skakel in op 657AM en 729AM 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit DStv kanaal 882 en www.radiokansel.co.za

11/04/2018

Dear Clients,
We are experiencing difficulties with our telephone lines. Please do not hesitate to contact us on our office mobile number: 078 139 7095

Chris, Ons as personeel van Hisec Wealth and Financial Services wil vir jou ‘n baie spesiale en geseënde verjaardag toew...
01/03/2018

Chris, Ons as personeel van Hisec Wealth and Financial Services wil vir jou ‘n baie spesiale en geseënde verjaardag toewens. Die wêreld is so gejaag dat ons nie altyd die dinge noem wat belangrik is nie, dit is waarom hierdie dag die perfekte geleentheid is om dankie te sê aan iemand, spesiaal soos jy en al die goeie dinge toe te wens wat die lewe jou bied. Jy het hoë berge geklim oor die afgelope jaar en vandag is die geleentheid om terug te sit en die uitsig te waardeer.

Address

Unit 11, Coldstream Office Park, Coldstream Street
Little Falls

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

+27119580117

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hisec Wealth & Financial Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hisec Wealth & Financial Services:

Shortcuts

Share