De Bruyn Versekering Makelaars

De Bruyn Versekering Makelaars Ons is ‘n onafhanklike kort termyn versekerings makelary en ‘n ge-akkrediteerde finansiële dien Kontak ons vandag nog vir 'n gratis geen verpligting kwotasie.

Ons is landwyd beskikbaar en ons kan enige kliënt nasionaal diens ongeag waar u ookal in Suid-Afrika mag woon. Ons bied versekering wat in jou persoonlike behoeftes voorsien en ook jou sak pas vir boerderye, kommersiële besighede en persoonlike lyne en alles wat jy wil verseker, dit kan ons doen. Ons doen ook slegs besigheid met die versekerings maatskappye wat ons weet die beste produkte teen die

beste premies vir ons kliënte kan bied en wat gevestig is in die mark. Ons doen gratis kwotasies op aanvraag en loop die ekstra myl vir elke kliënt en ons doen wat ons belowe. Wees ook verseker dat ons eise vinnig hanteer met effektiewe omdraai tye.

24/02/2025

𝗢𝗻𝘀 𝘃𝗲𝗿𝘄𝗲𝗹𝗸𝗼𝗺 𝗺𝗲𝘁 𝘁𝗿𝗼𝘁𝘀 𝗼𝗻𝘀 𝘃𝗼𝗹𝗴𝗲𝗻𝗱𝗲 𝗯𝗼𝗿𝗴: 𝗣𝗮𝗻𝗻𝗮𝗿 𝗦𝗲𝗲𝗱!

Pannar Seed is 'n dinamiese Suid-Afrikaanse saadgroep met navorsing en ontwikkeling as deel van hulle kern. Hulle is een van die grootste veldgewasse saadprodusente en verskaffers in Afrika en 'n beduidende en gerespekteerde lid van die internasionale saad bedryf.

🌐 https://www.pannar.com/

In 2025 gaan ons groot op Suid-Afrikaanse grond – soos nooit tevore nie!

🦾🦾🚜🚜🚜🌽🌽🌽

📅 𝗩𝗿𝘆𝗱𝗮𝗴 | 𝟲 𝗝𝘂𝗻𝗶𝗲 𝟮𝟬𝟮𝟱
⏰ 𝟬𝟴:𝟬𝟬

📍 Ligging:
26°00'10.0"S 26°29'36.0"E
Du Preez Landgoed – Grootpan, NW
(Tussen Koster & Lichtenburg)

📞 Kontak: Wiana – 077 453 6097
📧 E-pos: [email protected]

20/06/2024
10/03/2024

Jan de bruyn

15/05/2023
09/05/2023

Weens “ongekende vlakke van beurtkrag” is die staatsbeheerde versekeraar gedwing om dekking vir eise wat uit ʼn algehele netwerkineenstorting spruit, op te skort.

05/05/2023

Hennie De Bruyn

21/04/2023
19/04/2023

Cropsecure Pty Ltd

19/04/2023

Address

5 Kort Street
Lichtenburg
2740

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Telephone

+27823225450

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Bruyn Versekering Makelaars posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to De Bruyn Versekering Makelaars:

Share