01/01/2024
My wens vir al die gholf-liefhebbers is dat jou drywers vêr en reguit slaan, jou enkele kuiers in die sand voel soos 'n seevakansie, die water net wees vir versiering, jou naderhoue op die dansbaan beland en jou setstok net een keer gebruik word voor jy die balletjie hoor val!