Bsure Brokers

Bsure Brokers Bsure Brokers is a registered financial services provider, FSP 9469 Our slogan “We’ve grown through caring” has always been Ben’s credo.

Bsure Brokers, situated in Klerksdorp in the heart of the North-West Province, has been rendering a top quality financial service since 1991 with Ben Havenga as our managing director. Bsure’s steady growth over the years, prove the soundness of this philosophy of personal service and customer care. It is our pledge to render top notch service to our clients through our highly skilled and friendly

staff. To ensure excellent, tailor-made insurance packages, we currently collaborate with thirteen major insurance companies. An Authorized Financial Service Provider
FSP number: 9469

30/04/2026

🎉✨ Dag 10 – Die Finale van die Bou of Bly Challenge!

Ons kyk terug op ’n ongelooflike paar dae vol pret, lag en samewerking 🙌

Baie dankie aan elke besigheid, In & Om die Platteland en ons NGO, Ratau Hartbeesfontein – julle het dit alles moontlik gemaak! 💚

En natuurlik, dankie aan al ons kykers vir elke like, share en ondersteuning! 📲

👉 Hierdie is ons opsommingsvideo – geniet dit en lag lekker saam! 😄

29/04/2026

🤝✨ ’n Collab saam met die beste!

Bsure Brokers x ERA Real Estate Klerksdorp🏡
Die perfekte kombinasie van top estate agents en bakgat versekering – alles in een!

👉 Een oproep en ons hanteer die res vir jou.

Dit was ’n absolute plesier om saam met hierdie amazing vrouens te werk! 💖

29/04/2026

🏌️‍♂️🎾 Dag 9 van die Bou of Bly Challenge!

Vandag gesels ons met Devan van Footloose SA 👟

Hulle het nou hul eerste inloopwinkel oopgemaak – na jare wat hulle net aanlyn beskikbaar was! 👏
Ons groot vraag: Waarom juis Klerksdorp? 👀

By Footloose is daar iets vir almal – van beginners tot pro’s!

Padel, golf, HeyDudes en nog baie meer!

Gaan loer gerus in en ervaar dit self 🔥

28/04/2026

🍪✨ Deel van Dag 8 van die Bou of Bly Challenge!

Het jy al ooit n propvol marshmallow cone geëet?

Ons het vandag ’n tuisnywerheid gaan ondersteun en by Mary Lou Tuisgebak Klerksdorp ingeloer – Hulle ondersteun ons plaaslike bakker deur om hulle gebak daar te verkoop💛

Ons het die lekkerste nuus vir die kantoor gekoop – vars, smaaklik en met liefde gemaak 😍

👉 Jy kan ook op WhatsApp bestel – klik op die skakel hieronder! 📲
https://chat.whatsapp.com/FIHnaoIgAlFFuL2CxxedYh?mode=gi_t

Gaan maak gerus ’n draai en ondersteun plaaslik!😉

28/04/2026

🌸☕ Dag 8 van die Bou of Bly Challenge!

Vandag kuier ons by From Shack to Sanctuary saam met Tannie Santi 💕

Sy vertel vir ons meer oor alles wat hulle offer by hierdie pragtige plek – en dis soveel meer as net ’n koffiewinkel! ✨
Hulle offer die perfekte droomplek vir ’n baba tee, kombuistee of ’n klassieke high tea saam met vriendinne 👒🫖

👉 ’n Ware droomplek vir elke vrou wat hou van iets spesiaal!

💚 ’n Groot dankie aan ons wonderlike NGO, Ratau Hartbeesfontein, dat julle saam met ons hierdie challenge aangepak het en die verskil maak wat julle doen!

24/04/2026

☕✨ Dag 7 van die Bou of Bly Challenge!

Vandag het julle, Klerksdorp, ons volgende stop gekies – en met los hande het Brüder Coffee Roastery by Wesvalia gewen! 🙌

Ons het ’n heerlike koffie gaan geniet en sommer by klante gehoor wat hul ervarings is ☕💬

Nie net word jy met warm koffie ontvang nie, maar ook met warm harte van die staf en klante – dis regtig ’n vibe! 🔥

23/04/2026

🎨✨ Dag 6 van die Bou of Bly Challenge!

Vandag is ons by Kwalta Mica Paint Centre – waar jy altyd uitstekende diens kry! 👏
Hulle span weet presies wat jy soek, selfs al ken jy nie die tegniese name nie 😉

Van verf tot tools – hulle het alles (en meer) wat jy nodig het! 🛠️🎨
👉 Gaan maak gerus ’n draai en word verwelkom deur hul vriendelike staf

💚 Ons NGO, Ratau Hartbeesfontein, het gister meer gedeel oor hul werk – gaan kyk gerus die video en ondersteun hulle!

22/04/2026

✨ Dag 5 van die Bou of Bly Challenge!

Vandag gesels ons met Frikkie Martin, die voorsitter van ons NGO, Ratau Hartbeesfontein 💚

Hy vertel meer oor wie hulle is, waar hulle betrokke is, en die ongelooflike werk wat hulle in die gemeenskap doen.

Hulle is ’n groot rede waarom ons hierdie challenge aangepak het – om hulle te help om ’n werklike verskil te maak 🙌

👉 Volg en ondersteun hulle – saam bou ons ’n beter gemeenskap!

21/04/2026

✨ Dag 4 van die Bou of Bly Challenge!

Vandag ontmoet ons Lyticia Walker, eienaar van L'Chaim Mother and Baby Wellness Centre 👶💛

Ons vind uit wat haar besigheid alles behels en watter voordele dit vir jou baba inhou – iets wat elke ouer moet sien! 👀✨

💚 Moenie vergeet om ook ons NGO, Ratau Hartbeesfontein, te volg om meer te sien van die ongelooflike werk wat hulle doen!

20/04/2026

✨ Dag 3 van die Bou of Bly Challenge!

Vandag kuier ons by een van Klerksdorp se hidden gems – Lerina van Perfect Makeup by lerina 💄

’n Inspirasie van ’n vrou wat haar passie weer ontdek het en ná ’n lang ruk weer haar make-up kwasse opgetel het om haar eie besigheid te bou. Sy het soveel om vir vroue te bied – met die doel om jou te laat voel soos die beste weergawe van jouself ✨

Ons sien vandag haar produkte in aksie – en ons is mal daaroor! 😍

💚 Shoutout aan ons NGO, Ratau Hartbeesfontein, vir die ongelooflike werk wat julle in die gemeenskap doen!

Address

6 Michael Street
Klerksdorp
2570

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bsure Brokers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share