Senwes

Senwes We provide innovative & integrated solutions that enable our customers to do their business.

The Senwes Group of companies is supported by three pillars - Input Supply, Financial and Technical Services and Market Access in the Northwest, Free State, Gauteng, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, Eastern Cape, Northern Cape and Western Cape provinces. The Senwes Group has an integrated business model to facilitate its core objective of making a meaningful contribution to food security in South Africa in a sustainable manner.

Los nuwe spore vir 'n sterker môre! 👣
16/06/2026

Los nuwe spore vir 'n sterker môre! 👣

Hinterland se winterpromosie het aangebreek! ❄️🛒Allles wat jy nodig het wag vir jou op jou naaste Hinterland-rak of aanl...
12/06/2026

Hinterland se winterpromosie het aangebreek! ❄️🛒
Allles wat jy nodig het wag vir jou op jou naaste Hinterland-rak of aanlyn by www.hinterland.co.za

Stroper Resies 2026! 🏁Vroegoggend was die Senwes Equipment-span reeds gereed om dié dag aan te pak en wat 'n vertoning!D...
11/06/2026

Stroper Resies 2026! 🏁
Vroegoggend was die Senwes Equipment-span reeds gereed om dié dag aan te pak en wat 'n vertoning!

Die S7 600 het die kompetisie agtergelaat en loshande die oorwinning verseker.👏👏🏆
Die S7 800 het gesorg vir ’n opwindende resies deur op die laaste oomblik eerste oor die wenstreep te gaan. 🙌

Ons is natuurlik trots op die span se uitstekende prestasie, maar die ware hoogtepunt was eerder al die jong kinders wat met volle bors die John Deere vanaf die tapkar aangemoedig het. Hulle harte klop vir ! 💪💚🔥

Dankie aan Grootpan Studiegroep vir die heerlike geleentheid. Sien julle weer! Stroper Resies Grootpan Studiegroep

Resultate:
Klas 6
1. John Deere S7 600 met 91.54 punte
2. Case IH 6150 met 83.42 punte
3. New Holland CR 6.80 met 52.03 punte
Klas 8
1. Case IH 8260 met 88.20 punte
2. Claas Trion 750 met 86.32 punte
3. John Deere S7 800 met 79.17 punte
4. New Holland CR 7.90 met 62.31 punte

"Veerkragtigheid is ’n vereiste vir vooruitgang in die huidige landskap aangesien boere tans gebuk gaan onder verskeie u...
11/06/2026

"Veerkragtigheid is ’n vereiste vir vooruitgang in die huidige landskap aangesien boere tans gebuk gaan onder verskeie uitdagings soos bek-en-klouseer, klimaatsverandering en stygende insetkoste."

📰 Lees meer:
https://share.senwes.co.za/service/digital/sitefinity/api/News/Sharable/Content/UrlName/nasie-in-gesprek-die-stuur-agter-brandpunt-gesprekke/en/client

Nasie in Gesprek het hierdie jaar ernstige kwessies onder die vergrootglas geplaas om verskeie brandpunte in die landboubedryf aan die hand van die tema “Veerkragtigheid skep voordeel” uit te pak.

The 460 P-Tier Articulated Dumptruck is purpose-built with the productivity of your operation in mind. 🦾🔥• Transmission:...
10/06/2026

The 460 P-Tier Articulated Dumptruck is purpose-built with the productivity of your operation in mind. 🦾🔥

• Transmission: Powershift 8F/4R
• Rated payload: 41 820 kg
• Heaped capacity: 25.5 m³
• Onboard weighing with light indicators
• Tyre pressure management system (TPMS)
• Auto l**e
• Rear camera with dedicated display
• JDLink™ telematics standards

Contact us at [email protected] or 018 464 7889.

Die sukses van jou seisoen begin in die werkswinkel – ons werkswinkel. Boek jou trekker vir 'n Expert Check by jou naast...
09/06/2026

Die sukses van jou seisoen begin in die werkswinkel – ons werkswinkel.

Boek jou trekker vir 'n Expert Check by jou naaste Senwes Equipment-werkswinkel. 🔧⚙️🚜

Dis tyd om te begin d**k hoe jy jou pa gaan bederf hierdie Vadersdag! 🎁En Hinterland se Vadersdag-promosie is hier om te...
09/06/2026

Dis tyd om te begin d**k hoe jy jou pa gaan bederf hierdie Vadersdag! 🎁

En Hinterland se Vadersdag-promosie is hier om te help👆- ontdek ons spesiale aanbiedinge op 'n groot verskeidenheid produkte – perfek vir elke pa se leefstyl.

📍 Besoek jou naaste Hinterland-tak of aanlyn by www.hinterland.co.za.

09/06/2026
Die Landbou-ekonomiese forum vergadering het Vrydag, 5 Junie 2026 byeengekom by die Senwes Barn. Tydens die gesprekke is...
08/06/2026

Die Landbou-ekonomiese forum vergadering het Vrydag, 5 Junie 2026 byeengekom by die Senwes Barn. Tydens die gesprekke is daar gefokus op die volhoubaarheid van produksie in die komende seisoen te midde van hoë insetkostes, onsekere marktoestande en moontlike uiterste weersomstandighede.

📰 Lees meer: https://share.senwes.co.za/service/digital/sitefinity/api/News/Sharable/Content/UrlName/aanpasbaarheid-bly-sleutel-te-midde-van-uitdagende-marktoestande/af/client

Die Landbou-ekonomiese forum vergadering het Vrydag, 5 Junie 2026 byeengekom by die Senwes Barn. Tydens die gesprekke is daar gefokus op die volhoubaarheid van produksie in die komende seisoen te midde van hoë insetkostes, onsekere marktoestande en moontlike uiterste weersomstandighede.

Address

1 Charel De Klerk Street
Klerksdorp
2570

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Senwes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Senwes:

Share