25/06/2026
Jou finansiële plan is nie iets wat jy een keer opstel en vergeet nie.
Dit behoort gereeld hersien te word om by jou lewe, doelwitte en veranderende omstandighede aan te pas.
📞 Het jy hulp nodig met 'n finansiële oorsig?
Kom ons gesels en maak seker jou plan werk steeds vir jou en jou gesin.
Beskerm vandag wat môre die belangrikste gaan wees.
Leon Koekemoer
0722635459
[email protected]
Louise van der Vyver
066 102 6367
[email protected]